LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Salty Sandals | LekkeSlaap
+51

Salty Sandals

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Salty Sandals bied selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis op die pragtige Weskus. Dié luukse huis is naby die ongerepte strand waar gaste kan stap, sonbaai of visvang. Die huis is ook naby bekende Weskus-restaurante en spog met ’n asemrowende uitsig vanuit elke kamer.

Salty Sandals bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 kamers, 4 badkamers, ’n gastetoilet, 2 sitareas, ’n kombuis, opwasarea en eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Die derde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die vierde slaapkamer het ’n stapelbed, 2 stapelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die slaapkamers het elk plafonwaaiers en linne en basiese toiletware word voorsien.

Die eerste sitarea is op die boonste verdieping en het ’n platskerm-TV met DStv. Die verdieping het ook ’n kombuisie met ’n wasbak en ’n ketel en lei na ’n balkon met buitemeubels. Die tweede sitarea, kombuis en die eetarea is op die onderste verdieping.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en ’n broodrooster en daar is ’n opwasarea met ’n skottelgoedwasser. Daar is ook ’n wasmasjien en ’n tuimeldroër in die huis. Die tweede sitarea het ’n platskerm-TV met DStv en ’n plafonwaaier. Die eetarea het ’n etenstafel vir 6 en ’n ingeboude braai. Komplimentêre braaihout vir gaste se eerste braai word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels deur die stapeldeure. Die huis bied toegang tot die strand wat slegs ’n paar meter ver is. Veilige parkeerplek word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Salty Sandals sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Salty Sandals
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salty Sandals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa95989c06adcebf212af195e7a635718a97e79cd59eb102606fb73a9d32a7d651808feebce0148d0d0e03c4e0328cdf0b96e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950  per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 4 Rafnia Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.71829 17.9375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!