Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salty Waters BnB

Dubbel en suite-kamers
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie 8 ruim kamers het elk 'n dubbelbed asook en suite-badkamer. Verder is daar 'n yskassie en DStv. Die yskassie sis vol van koeldrank, sjokolade, vrugtesap, en ontbytgraan. Daar is koffie en tee asook beskuit ingesluit by die tarief. parkering veilig, elke kamer het n privaat ingang en daar is braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 General Delarey Straat, , Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6540833b62df20e187be6297a702c9973582a88c977e080d7b9df0ef807471e5c22044598b192612e81937166d338dcdf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 65 General Delarey Street Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.682434932862 25.458433628082