Table View Akkommodasie by Saltycrax Backpackers | LekkeSlaap
+65

Saltycrax Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Briza-weg 20, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 R392 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SaltyCrax Backpackers is omtrent 500 m vanaf Blouberg se pragtige strande en is die perfekte plek om die prentjiemooi uitsig op Tafelberg te geniet. Ons is 20 minute se ry en 40 minute op die busroete van die middestad af en ons kan selfs 'n verskeidenheid toere in en om die Wes-Kaap vir ons gaste reël.

Ons bied 5-ster-verblyf wat beddegoed, verwarmers, waaiers, yskas, 'n selfsorg-kombuis, Jacuzzi, vermaakarea, TV en wasgoeddiens insluit.

Daar is ook veilige parkeerplek en ons bied 'n pendeldiens vanaf die lughawe.

Ons bied gehalte en vriendelike diens aan ons gaste. Ons maak seker dat daar in al ons gaste se behoeftes voorsien word om te verseker dat hulle 'n heerlike kuier in die Moederstad geniet.

Gaste kan die volgende doendinge op die proef stel: toere na Kaappunt, besoeke aan wynplase, haaihokduik, valskermspring, safari's, branderplankry, vlieërbranderry of sommer net op die strand ontspan. Hierdie verblyf is ook stapafstand na groot winkelsentrums, openbare vervoer, strande, restaurante en kroeë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Saltycrax Backpackers
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Briza-weg 20, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saltycrax Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R560
Vanaf R392
per nag (vir 2 persone)
was R560
Vanaf R392
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Briza-weg 20, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJljxrMFbE2wVTuuGazNdTYX22IVcMQX2Fn01UYkN6KV6jhYnR8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R560, nou Vanaf R392  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 20 Briza Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.821098199709 18.482754198742
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za