LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Salve | LekkeSlaap
+24

Salve

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle in Sinoville, Pretoria.

Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en Salve 2 het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elkeen.

Salve 1 het 'n toesluitmotorhuis en Salve 2 het parkeerplek vir 1 motor onder skadunet en agter 'n elektriese hek met laserstraalsekuriteit.

Die woonstelle is in 'n radius van hoogstens 7 kilometer van die Kolonnade-winkelsentrum, Bon Accord Dam, Pienaarsrivierdam, Rosslyn en Onderstepoort af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir Salve
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
  • Gaste dink Salve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NmFkMjRlLWZjMTgtNDJjZC1iMmM2LWM5NzBkZmJiNTg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 75 5 1 5 291 Knysna Avenue Sinoville 0129 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.6888276 28.2227396
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!