Samadiria
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 10, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Samadiria is 'n privaat eenheid vir 3 gaste, slegs 2 volwassenes en 1 baba of kleuter, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand.
Dié eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed asook dubbelbed slaapbank en die badkamer het 'n stort.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie 'n stoof en 'n oond het nie. 'n TV met DStv is beskikbaar. ‘n Kontinentale ontbyt is ingesluit by die prys.
Samadiria is net 54 trappies van die strand af en bied doendinge soos branderplankry en swem. Heroldsbaai bied ook getypoele waar gaste veilig kan swem. George is net 20 km weg en bied doendinge soos voetslaan, fietsry en gholf.
Slaapplek
’n Bespreking by Samadiria sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Uitsigstraat 10, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Samadiria het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 10, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom