LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa Fornasetti | LekkeSlaap
+70

San Lameer Villa Fornasetti

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir San Lameer Villa Fornasetti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marna V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gemaklike verblyf.

Die villa is pragtig, netjies en ruim, presies soos wat dit op die fotos lyk. Die klein details en Annali se gasvryheid laat mens tuis voel, ons het ons tyd by San Lameer terdeë geniet. Ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand, ons sal verseker weer hier bly!

San Lameer Villa Fornasetti's terugvoer

Beste Marna,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit is 'n riem onder die hart as mense die plek geniet en weer wil kom.

Ek sien daarna uit om jou weer te verwelkom.

Vriendelike groete,

Annali Swanepoel.

San Lameer Villa Fornasetti
Frikkie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie J
Saam met vriende

Puik in alle opsigte.

Die ervaring vanaf bespreking tot ons uitgeboek het, het al ons verwagtings oortref. Die professionele manier waarop ons hanteer is - byvoorbeeld deur Annali wat uitgevind het of ons veilig daar aangekom het en of alles reg was - het 'n baie positiewe indruk geskep. Die akkommodasie se standaard is baie hoog en het alles ingesluit wat ons kon verlang - die perseel en kamers is soos op die foto's. Daar is selfs 'n groot verskeidenheid boeke en bordspeletjies wat ons kon gebruik indien nodig (ons was te kort daar om dit te benut). Ek kan die verblyf met groot vrymoedigheid aan enige persoon aanbeveel.

San Lameer Villa Fornasetti's terugvoer

Beste Frikkie,

Ek waardeer jou verslag oor ons villa. Ons probeer om ons gaste soos vriende te laat voel. Ek sien daarna uit om julle weer by San Lameer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Annali Swanepoel.

San Lameer Villa Fornasetti
Vanaf R3 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer 140/12, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MDZiYTgyLTNhMGYtNDZlOC04MjkxLTVhOWU1ZmM2YzIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 Off the R61 San Lameer 140/12 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.937912984873 30.296478219604
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!