San Lameer Villa 10412

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

San Lameer Villa 10412 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora, 'n ryk voëllewe en doendinge vir die hele gesin. Die bewarea is 200 ha groot en spog met 'n 18 putjie-kampioenskapsgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 2 en beskik oor lugversorging, 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is sitplek vir 4 by die toonbank en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 10412 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 10412 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 R1 071 per nag (plek vir 2)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za