LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 10422 | LekkeSlaap
+30

San Lameer Villa 10422

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Suidkus R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 10422 is 'n selfsorgvilla op die ongelooflike San Lameer-landgoed in Southbroom, KwaZulu-Natal.

Die villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die een badkamer het 'n losstaande stort en die ander badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n braai en 'n uitsig oor die gholflandgoed. Die eenheid het 'n paar trappies.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 10422 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Laer Suidkus R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Suidkus R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c00660874978405754d9ed34e804d53b5c958e9a9d11e9db3cd9bd91f341ab48044b87ba5d72742c1b6c881be920b71b19c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) R61 Lower South Coast San Lameer 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.942667 30.292306
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem