Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 13934

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 140 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 13834 is in die San Lameer-landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurbewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskap-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.

Villa 13934 is een van die beste villas met 'n see-uitsig op die landgoed en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Dit is 'n uniek gestileerde villa en is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is ruim stoepe binne en buite, en al die kamers het lugversorging.
Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het albei 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv-kanale in die sitarea.

Daar is baie buite-areas in die villa vanwaar gaste die mooi omgewing kan geniet. Op die boonste verdieping is daar 'n buite-area met 'n binnehof en sitplek. Die kamer lei na 'n swembad en 'n dek met stoepmeubels sowel as braaigeriewe.

Die villa het 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 13934 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 67

Jaar gelys 7

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 140
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 140
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fdb58605f19610311ab236009e2d953b1cb3460532edce98441ed7bce8eb28c5fa0231451c7734313b6d093bad07e2ab783?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 140 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943459983131 30.290314660245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem