Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14205

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 67

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir San Lameer Villa 14205
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rianie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie S
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf!

Ons het ons tyd baie geniet, huis het oorgenoeg spasie vir almal, kamers is mooi netjies en ruim. Elke dag se skoonmaakdiens het baie gehelp met 2 babas van 18maande. Sal net dalk voorstel vir veiligheidshekkies by die trappe in die huis na die kamers toe, veral vir klein kinders wat besig is. Sal graag weer die villa besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Gesin met tieners

Wonderlike plek om in te bly en te ontspan.

Die huis is ruim met alles wat jy nodig het. Skoon, privaat en waarde vir geld. Sal enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 14205, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e2d60b30badedcce619b5a0a5ec4aa09e6606fd3563491f09648e876f425eddf204b87d7c14e4c4d636efd7d5f8e0106f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 14205 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943533236883 30.290308061111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem