Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14205

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle besprekings is onderhewig aan die besprekingsbepalings en -voorwaardes van San Lameer Rentals.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke, vadoeke en skottelgoedwastablette saambring as die villa 'n skottelgoedwasser het.
Gaste moet asb. 'n geldige motor- en bestuurslisensie vir skandering met aankoms toon.
Genoeg seep vir die eerste dag en 'n rol toiletpapier word met aankoms voorsien, maar gaste moet asb. hul eie saambring.
Uitstaande balansbetalings moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Indien gaste dit nie betaal nie sal hierdie voorlopige bespreking gekanselleer word.
E-pos asb. die bewys van betaling so gou moontlik, met jou van en besprekingsnommer as verwysing duidelike daarop.
'n Laat-uiklokfooi van R 400 sal van die breekskadedeposito afgetrek word. Kontant word nie op die landgoed aanvaar nie.

Let asb. daarop dat die volgende gehef word:

R20 per dag per voertuig vir die eerste 3 dae
R70 per voertuig vir 4 opeenvolgende dae
R80 per voertuig vir 5 opeenvolgende dae
R90 per voertuig vir 6 opeenvolgende dae
R100 per voertuig vir 7 opeenvolgende dae
R200 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae

Motorfietse, bromponies en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie.
Die breekskadedeposito, minus breekskade en toegangsfooie, sal binne 30 dae na die uitklokdatum terugbetaal word. Gaste moet seker maak dat hulle hul rekeningbesonderhede met uitklok voorsien. Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal verbeur word indien die gas se bankbesonderhede nie binne 3 maande na die uitklokdatum ontvang is nie.
Geen troeteldiere word op die landgoed toegelaat nie.
Rook is streng verbode in die villas. 'n Boete van R1000 sal vir enige oortredings gehef word.
Indien die maksimum getal gaste oorskry word, kan dit tot 'n boete lei of gaste kan uitgesit word.
Gaste moet alle deure en vensters sluit voordat hulle die villa verlaat, sodat ape nie kan inkom nie.
Sleepwaens, motorfietse en gemotoriseerde bote moet by die aangewese parkeerplek geparkeer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit en sal tussen 08:00 en 14:00 plaasvind. Die skoonmaakpersoneel het hul eie stel sleutels.
Let asb. daarop dat dele van die villa met 'n trap bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 14205, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e2d60b30badedcce619b5a0a5ec4aa09e6606fd3563491f09648e876f425eddf204b87d7c14e4c4d636efd7d5f8e0106f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 14205 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943533236883 30.290308061111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem