Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14309

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 14309, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 14308 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys spog met wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies en is ideaal vir die hele gesin. Dié bewarea beslaan 200 hektaar en beskik ook oor 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Villa 14309 het lugversorging, slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en beskik oor 4 badkamers met 'n oopplan-kombuis en -eetarea, en 2 sitareas. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toe toilet en 'n dubbelwasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser asook 'n toonbank. Die TV-area het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. 'n Omsetter is beskikbaar vir die TV, WiFi en ligte. Daar is 'n tweede sitarea met gemaklike banke. Die eetarea het 'n etenstafel vir 14 gaste en die stapeldeure lei na die agterkant van die huis met 'n beskutte braai-area en 'n etenstafel vir 8 gaste. Daar is ook 'n pizza-oond en 'n ingeboude braai. Die sitarea en die eetarea het stapeldeure wat na die beskutte stoep met stoepmeubels en 'n swembaddek lei.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 14309 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 14309
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 14309, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 14309 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 14309, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8f92fc3fc89b29659fce60c36af74be71da01ed596760979f106c24e2fd43b8a8863fca823980be10fd2d087aadbd7c5de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943451007671 30.290309786797