LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 1916 | LekkeSlaap
+22

San Lameer Villa 1916

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 2 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 R1 575 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 1916 is 'n selfsorg-eenheid wat op die wat pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dié landgoed bied verskeie doendinge wat stapafstand van die villa is, soos kanovaart en swem by die hotel.

Die villa bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 1 ekstra kind jonger as 6 jaar, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n tripelstapelbed het. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetarea, terwyl die sitarea gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale bied.

Die leefarea bied toegang tot die balkon met buitemeubels, 'n braai en uitsigte oor die landgoed se strandmeer. Die villa word skoongemaak gedurende die hoogseisoen, maar nie buite seisoen nie. Doen asb. navraag oor die kostes van die skoonmaakdiens.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 1916 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir San Lameer Villa 1916
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1916 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 100
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 6)
was R2 100
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFnAE3ROdjciP7CrBnPcSMPoiMmMVA7kSguorxSh9OED6ooaOvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 100, nou Vanaf R1 575  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Villa 1916 San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61 4227 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.943775372569 30.298595130444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!