LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 1920 | LekkeSlaap
+34

San Lameer Villa 1920

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir San Lameer Villa 1920
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Margaret H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H
Saam met vriende

Lekker verblyf, maar die skoonmaker het om 8 uur opgedaag terwyl ons op die strand was. Sy het die middag aangekom. Dit is nie die reg nie, om iemand daar te hê terwyl jy probeer stort en aantrek.

Beslis nie aanvaarbaar nie. Vertrektyd is 10:00. Ons het vir haar gesê dat ons om 9:00 sou vertrek, maar sy het gebly en aangegaan met haar werk onder ons tone.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice accommodation, but the maid arrived at 8 am while we were at the beach. She had arrivals in the afternoon. That is not on, to have someone while you are trying to shower and dress.

Definitely not acceptable. Departure time is 10 am. We told her we would leave at 9 am, but she stayed and got on with her job, under our toes.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ryan D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan D
Gesin met klein kinders

Lieflike eenheid, skoon en luuks met alles wat jy ooit sal nodig hê.

Die enigste negatief is dat die trappe wat na die eenheid lei baie glad is wanneer dit reën. Die apies op die landgoed is ook 'n groot probleem en my vrou is deur een gebyt toe ons na die hotel toe gestap het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely unit, clean and upmarket with everything you could possibly need.

The only downside was that the steps to the unit became very slippery when it rained. The monkeys on the estate are also a big problem and my wife was bitten by one when walking to the hotel.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andrew E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew E
Saam met vriende

Great plek, maklik om in te klok.

Great plek, sentraal geleë en behulpsame gasheer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great spot, easy check in.

Great stay, centrally located and helpful host.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Constance M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance M
Saam met vriende

I'm extremely happy with your hospitality.

Everything was perfect, I'm happy.

San Lameer Villa 1920's terugvoer

I am pleased you found our unit to your liking.
Kind regards,

San Lameer Villa 1920
Zandile D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile D
Saam met vriende

Beautiful place to be.

We really had a great time. The place is beautiful, nice and clean. Friendly staff.

Martin H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Gesin met klein kinders

Die eenheid het alles wat jy nodig het om jou verblyf lekker te maak.

Baie lekker gebly by Eenheid 1920. Die eienaar het ons sy persoonlike aandag gegee en seker gemaak alles was tiptop by die eenheid met ons aankoms. Wees maar geduldig met die trappies op na die 2de vloer, en hou 'n bier reg as jy klaar jou motor afgepak het.

San Lameer Villa 1920's terugvoer

Goeiedag, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Martin ek skuld jou a six pack.

Vriendelike groete

Colin Davey

San Lameer Villa 1920
Barry G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry G

Die eenheid is netjies skoon en goed toegerus.

Die eenheid is onlangs binnekant oorgedoen en is skoon en baie netjies. Paar baie klein goedjies moet nog aandag kry en die het ek reeds met die eienaar bespreek. Die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is en die beddegoed en handdoeke was skoon en vars. Lekker plek vir 'n see-vakansie.

Hennie O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Saam met vriende

Puik!

Dis min dat 'n mens iets bespreek via die internet en dan lyk die plek presies soos in die advertensie. Welgedaan! Ons het 'n heerlike tyd gehad, lekker gebly. Die eenheid het al die nodige toerusting en meer. Baie dankie, ons sal definitief weer van hierdie eenheid gebruik maak en sal dit definitief aanbeveel.

San Lameer Villa 1920's terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dankie dat jy die Villa sal aanbeveel, ons is bly dat julle die tyd by San Lameer geniet het en sien uit om julle weer te huisves.

Vriendelike groete
Colin Davey

San Lameer Villa 1920
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM2o9Hr6HYJ8RuXmV3QK7hxhXWs90qaPSBgxG9Mja8v7n2YJBV7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Off the 61 Sanlameer 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.944037981899 30.298145557147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!