Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1928

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir San Lameer Villa 1928
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Robbie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie F
Gesin met klein kinders

Good stay, poor pans and pots.

Great stay, however, missing TV in main bedroom and poor cooking pots and pans. We had burnt food daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Villa 1928 se terugvoer

Thank you for your feedback on your recent stay, Robbie. We're pleased to hear that overall, you had a wonderful experience.
We apologise for the inconvenience caused by not having a TV in the main bedroom. We currently do not advertise a second TV for the main bedroom, but we will take your suggestion into consideration for the future. We have instructed our housekeeping team to inspect the condition of the cooking pots and pans. Your comments have been noted, and we will work towards addressing these issues to enhance our guests' experience in the future. Thank you for bringing this to our attention. We hope to welcome you back soon.

San Lameer Villa 1928
Johann S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid met als wat nodig is.

Goed geleë met min trappies. Ons het ons tyd terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Daar is net een swak plek en dis die braaier. Deurgeroes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prithisha R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prithisha R

Disappointed.

San Lameer, and villa 1928, is a beautiful holiday destination. Sadly the noise and disturbance from a nearby villa negatively impacted our stay. We complained 3 times to security, the problem continued, and we did not sleep for 2 nights. We have not received any feedback from San Lameer as yet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie B
Gesin met tieners

Fantastiese plek.

Ek sou dit waardeer het as San Lameer ons ingelig het, die dag toe ons bespreek het, dat die eenheid bokant ons en langs ons herstelwerk gehad het. Ons sou it definitief dan 'n ander eenheid bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene L
Gesin met tieners

Heerlik gebly. Eenheid baie gerieflik, skoon en netjies.

Oord is bietjie verwaarloos en kort definitief verf en instandhouding. Skoonmaakdienste is nie outomaties ingesluit nie alhoewel die prys dit definitief behoort in te sluit. Daar word nie met gaste gekommunikeer oor hoe dinge werk en wat beskikbaar is wanneer jy inteken nie. Res was baie lekker en sal ek tog weer teruggaan. Spa was gesluit vir restourasies - is glad nie vooraf hiervan in kennis gestel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48f37fc86b3ce9a3e7e547170c682446ffa4427ef994a3d5e379f90d6367c2652afbb2d74e163b9bcbfa7a47a87a2511460f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Villa 1928 San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61 4227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944055555556 30.298083333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem