San Lameer Villa 2004
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R975R731 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2004 is 'n lieflike selfsorg-villa op die veilige en gewilde San Lameer Landgoed. Dié kompleks het swembaddens en daar is tennis- en muurbalbane, 'n gholfbaan en 'n speelpark. San Lameer bied ook gerieflike toegang tot die strand en die plaaslike voëllewe is oorvloedig.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Beddegoed word voorsien. Daar is ook lugversorging in die eenheid. Gaste moet asb. swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitarea bied gerieflike sitplek en daar is 'n TV met stroomdienste.
Die slaapkamer het 'n deur wat lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2004 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 443
Jaar gelys 9
Ligging
- San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2004 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom