by San Lameer Villa 2103 | LekkeSlaap
+33

San Lameer Villa 2103

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir San Lameer Villa 2103
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Yolanda V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Baie gerieflike villa, alles wat mens benodig. Die WiFi beslis 'n pluspunt.

Baie lief vir die see en buitelewe. Gholf deel van ons vakansie. Ideaal vir ons.

Michael J - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Gesin met klein kinders

Very enjoyable, will definitely be back.

Lovely resort for young and old.

Eugene C - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely time.

Would definitely go again.

Meryl E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl E
Saam met vriende

Lovey and comfortable unit.

Well equipped and nice location. Had a lovely time. Unit well kept, other than shower which could use a new showerhead. Otherwise a lovely unit to stay in. Close to amenities, but far away enough from the noise.

Sune C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune C
Gesin met klein kinders

Alles en meer om te geniet, veral vir kinders.

Die kombuis van hierdie villa is opgegradeer met 'n tuimeldroër en wasmasjien wat nodig is met al die nat handdoeke. Daar is egter geen plek om kruideniersware te stoor nie. Die uitleg van die eenheid is effens vreemd met drie verskillende vlakke. DStv en lugversorging was heerlik. San Lameer se fasiliteite is puik soos altyd.

Thys D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker, ontspannend.

WiFi in vandag se tyd is ’n moet. Dit was ’n duur data week.

Bronwyn B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn B
Gesin met klein kinders

Was so much more than we expected.

Fantastic stay. The estate was immaculate and inviting. So many areas to explore. Hotel pool was such a welcome surprise. Villa was also fantastic and extremely clean. Only two things I'd mention is that there was only a bread knife and steak knives, there need to be a few more variety of knives. And there is a large chest freezer in the kitchen by the dining counter and sink which takes up a lot of space. Felt it wasn't needed at all as there is a lovely large fridge-freezer with ample space. Otherwise everything else was fantastic, thank you.

Werner D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner D
Gesin met klein kinders

Pragtig, veilig en vriendelike diens, maar ekstra fooie betaalbaar wat nie hier genoem word nie.

Ligging van die villa is puik. Skoon en netjies en al die benodighede vir 'n lekker wegbreek. Daar is wel na die bespreking vir ons nog 'n faktuur gestuur vanaf Top Destinations wat 'n adminfooi van R350 gevra het, sowel as R60 per dag per voertuig.

Karin P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Sal vir seker weer besoek. Bes moontlik van nou af ons 'go to'! Villa 2103 is effe ver vir stap na see, maar is maklik met kar of golfkarretjie. Genoeg parkering by see. Villa is wel loopafstand na hotel restaurant, superette, swembad, spa en tennisbane. Omgewing met volop wild is asemrowend mooi. Gemoedsrus t.o.v. sekuriteit 'n groot bonus.

Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyE0CHJD5NpizqZxLx6Mf4fZFQ1VonN0CZ9H68wh3fYErbL6VdT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Lower South Coast Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.943428003026 30.296537876129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem