San Lameer Villa 2110
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jan 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 275 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2110 is 'n lieflike selfsorg-villa wat op die veilige en gewilde San Lameer-landgoed geleë is. Hierdie villa is gerieflik geleë en stapafstand na verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Die landgoed het goeie sekuriteit en bied strand-toegang, swembaddens, tennis- en muurbalbane, gholf, 'n speelarea vir kinders en voëlkyk.
Hierdie luukse selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en dis op die grondvloer geleë. Dit bied gemaklike slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die villa het lugversorging en 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea waar daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale is. Die sitarea kyk uit oor die ruim, beskutte patio wat uitkyk oor die landgoed se tuine. Daar is ook 'n stroompie wat naby die huis verbygaan en bydra tot die villa se rustige atmosfeer. Die patio het 'n ingeboude braai, 'n Weber en buitemeubels.
Die villa word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2110 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2110 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom