Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2200

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir San Lameer Villa 2200
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Line G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Line G

Toegeruste plekkie in veilige oord.

Villa 2200 was baie veilig, goed toegerus en die skoonmaakdienste gerieflik. Die parkering het 'n moeilike ligging tydens 'n besige vakansie en 'n bietjie meer privaatheid wanneer mens buite wil kuier sal ideaal wees. Sal in die toekoms dalk ook beddegoed sonder enige vlekke verkies, alhoewel dit steeds skoon was. Lekker verblyf vir diegene wat heeldag uit is en dit meer vir slegs slaapplek wil gebruik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is gerieflik, maar die krag en wateronderbrekings gaan fatale gevolge dra vir die verhuring.

Die eienaars moet dringend voorsiening maak vir alternatiewe tot kragonderbrekings, bv gas.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus!

Baie netjiese eenheid, uitstekend toegerus insluitend die volle DStv-pakket en WiFi. Die eenheid is goed geleë in San Lameer, sal definitief weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike seevakansie!

Die woonstel is baie netjies en alles wat 'n mens nodig het. Die estate is veilig en skoon en pragtige natuur! Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shona M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shona M
Saam met vriende

Comfortable, well-equipped.

Great to have a dishwasher, washing machine and tumble dryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lalita L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lalita L

Enjoyed my stay. Unit is very well equipped.

Unit is very comfortable and well equipped with everything needed for a home away from home. There is a dishwasher, washing machine and tumble dryer for those staying for longer than a day or two, and the free WiFi is also great. Suggestions: To make kitchen cupboard space available for guests groceries, my mom and I had to leave our small amount of groceries on the kitchen counter as all the kitchen cupboards were either full of crockery or locked. To have a umbrella available for the table outside. To check the cleaners sweep / dust under the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy apartment.

We had a lovely week at San Lameer and Villa 2200. The unit has everything you need for your self-catering stay and it's well-situated on the estate, with just a short walk to the beach or the hotel. The only downside is that it is on the main road; the estate was really busy during our stay, so it was quite noisy with the traffic and the guests and domestic workers/maintenance staff walking past. The outside patio is also not that private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theonette J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theonette J
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Wat 'n wonderlike ervaring, pragtige dekor, luukse afronding en aandag aan elke detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thulani M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable experience, had an awesome time.

San Lameer Estate is super beautiful, Villa 2200 was well prepared and cleaned. The host was welcoming and good to us. We also like the villa interior decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0224c6697fbaefeea026690753d5001c764fa36fa517f469ae9ea04cf2bdebd3724bdddcf448c9c6095c899ec643798425a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Lower South Coast Road San Lameer Villa 2200 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.942957857104 30.295743905004