San Lameer Villa 2417

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % off

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R450-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
San Lameer Villa 2417
Rates displayed are on a self-catering basis.

Spesiale Aanbod!*

*Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Belasting en Ekstras
Let daarop dat daar 'n paar trappe in die leefarea van die kombuis tot by die sitkamer, sowel as voor die villa is.

- Alle besprekings is onderworpe aan die besprekingsvoorwaardes en voorwaardes van San Lameer Rentals.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis.
Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Indien gaste nie die bedrag betaal nie, sal die voorlopige bespreking gekanselleer word.
'n Laat-uitklokfooi van R400 word van die breekskadedeposito afgetrek. Uitkloktyd is 10:00.
Neem asseblief kennis van die volgende heffings:
R30 per voertuig per dag vir die eerste 3 dae.
R100 per voertuig vir 4 tot 7 opeenvolgende dae.
R200 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae.
Die toegangsfooi per voertuig sal van jou terugbetaalbare breekskadedeposito afgetrek word. Dui asseblief met bespreking aan hoeveel voertuie jy gaan saambring sodat ons voorsorg kan tref vir toegangskaartjies. Let asb. op dat gaste nie toegang tot die landgoed sal verkry mits die volledige bedrag betaal is nie.
Motorfietse en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie.
- Let wel, daar is geen gemagtigde gebruik van enige gemotoriseerde bromponies op die landgoed nie.
Gaan asb. die villa se inventaris na wanneer jy aankom en meld enige breekskade by die kantoor by die hoofhek aan.
Die breekskadedeposito, minus die breekskade en toegangsfooie, word binne 30 dae na jou vertrek terugbetaal. Verskaf asb. jou bankbesonderhede wanneer jy uitklok. Jou terugbetaalbare deposito sal verbeur word indien ons nie u bankbesonderhede binne 3 maande na u vertrek ontvang nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Seep en toiletpapier word met aankoms voorsien.
Vars handdoeke word slegs elke tweede dag verskaf, en linne elke vyfde dag. Die tarief per nag sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Indien gaste die handdoeke elke dag gewas wil hê, sal 'n ekstra bedrag gehef word aangesien San Lameer 'n 'groen' landgoed is.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en vadoeke saambring.
'n Toeslag is van toepassing op alle besprekings vir een nagverblyf.
Ons behou die reg voor om enige verhuring te kanselleer indien u of enige lid van u party skade aan die eiendom, sy meubels of inhoud veroorsaak of indien u 'n ernstige steurnis vir enige aangrensende bure skep.
Maak asseblief seker dat alle deure gesluit is en vensters gesluit word voordat u u villa verlaat.
Geen toerusting word verskaf vir sport en ontspanning op die landgoed nie, dus bring asseblief u eie.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
14 dae of minder voor die inklodatum: geen terugbetaling.
15 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word terugbetaal.
22 - 30 dae voor die inklokdatum: 75% van die deposito word terugbetaalbaar;

Gaste wat na San Lameer Villa 2417 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R814 per nag (plek vir 2)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za