Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2506

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir San Lameer Villa 2506
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Waldt H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Waldt H
Gesin met klein kinders

Vyfster, kort net water.

San Lameer is vyfster. UGU munisipaliteit wat veroorsaak dat mens sonder water vakansie hou vir 4 dae is problematies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Villa 2506 se terugvoer

Thank you Waldt for your positive feedback, we look forward to hosting you in the future.

San Lameer Villa 2506
Heinrich B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te bly, sal graag weer daarheen gaan.

Baie netjies en veilig met mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrein uitstekend. See uitsig. Geen WiFi, het gerapporteer, geen terugvoering.

Villa 2506 is baie goed toegerus, maar zero WiFi vir ons. Aangemeld by Villa bestuurder, geen terugvoering. Skildery see-uitsig en baie velvet apies wat hul self nooi vir ete. Baie lekker aktiwiteite in San Lameer en omgewing, mooi landskap en definitief 'n besoek werd. Breekskade binne 3dae terug in ons rekening. Lekker by die see!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lu-ann O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-ann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid

Eenheid is gerieflik met alles wat benodig word. Rustigheid in oorvloed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan U - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. See-uitsig is lekker bonus. Alles wat daar moet wees is daar en meer.

Die blyplek is baie sentraal geleë, naby aan al die verskillende aktiwiteite. Die eenheid is baie skoon en netjies en voldoende toegerus. Sal graag wil sien dat die geut reg bo die skuifdeur na die patio skoongemaak word. Dit het heelwat gereën en daar was 'n plas binne die eenheid by die hout skuifdeur. Die water stroom oor die geut en nie in die afleidingspyp nie. Die hout skuifdeur het aandag nodig want dit is ietwat skeef in die kosyn. Verder was alles baie lekker, bo verwagting. Sal definitief weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J J V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay in a lovely apartment.

We had a lovely and peaceful stay in Villa 2506. Werner from Top Destinations did a great job in arranging the Guest Arrival Form, security access and collection of keys. We will be visiting soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, geriewe voldoende.

Sal meer stortmatjies wou hê en braaier is geroes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans En Zelda W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans En Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, voldoende verblyf.

Buite asblikke op elke verdieping is oneffektief teen die blou-aap probleem en vloere word dan nie ordentlik skoongemaak nie - motorhuise en omgewing kan ook meer gevee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Wonderful unit in a beautiful setting. We will be back again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was absolutely amazing, we loved it at San Lameer and Villa 2506 was the perfect little unit for us.

San Lameer is truly an amazing getaway, the estate has everything you need and we loved that we could just walk to the beach. We will definitely return and visit San Lameer and Villa 2506 is perfect for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTk1NjYwLWI4ZjYtNDZjNy1hZTdlLWE0ZGQ3MTUzOTU3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Villa 2506 San Lameer Estate, Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.942033911233 30.297170877457