LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2506 | LekkeSlaap
+28

San Lameer Villa 2506

6 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
San Lameer Villa 2506
Selfsorg.
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

Huisreëls

Die villa het onbeperkte WiFi.

Addisionele fooie sluit die volgende in:

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef. Dit sal terugbetaal word binne 'n week nadat jy uitgeklok het, mits daar geen skade is nie.
'n Eenmalige administrasiefooi van R450 word per bespreking gehef.

Ingangsfooie vir 2 voertuie is by die tarief ingesluit. Ekstra voertuie betaal R100 per voertuig.

Linne word voorsien en word slegs vervang vir verblyf langer as 5 dae.
Badhanddoeke word voorsien en elke Maandag, Woensdag en Vrydag vervang.
Ekstra linne en handdoeke kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Sekere DStv-kanale ingesluit.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Skoonmaakdiens:
Buite seisoen: Beperk tot slegs Maandag, Woensdag en Vrydag. Indien gaste addisionele dae benodig, moet ons daarvan ingelig word, aangesien dit teen 'n ekstra fooi gereël kan word.
Mid-en Hoogseisoen (Langnaweke en skoolvakansies): Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Landgoed-huisreëls:
Deur hierdie eenheid te bespreek, aanvaar gas die bepalings en voorwaardes, sowel as die huisreëls van die landgoed wat besoek word.
Motorfietse word nie op die landgoed toegelaat nie en daar moet vooraf gereël word om die motorfietse op die landgoed te parkeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 200
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNjkyZmVkLTY1MGMtNGE0Ny04OTg2LTMzNjczNDA5YTA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Villa 2506 San Lameer Estate, Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.942033911233 30.297170877457
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!