San Lameer Villa 2513

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

San Lameer Villa 2513 is 'n stylvolle ateljee-enkelwoonstel in die gesogte San Lameer Landgoed in Southbroom.

Dié oopplan-villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n slaaparea, kombuisarea en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis het 'n wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolfoond. Daar is 'n TV met DStv in die leefarea. Die hoofkamer het lugversorging en Daar is 'n patio met 'n tafel met sitplek vir 4 mense en 'n draagbare braai.

Die villa is stapafstand vanaf verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Die sekuriteitslandgoed bied toegang tot die strand, swembaddens, tennisbane, muurbalbane, gholf, speelgronde vir kinders en voëlkyk.

Die San Lameer Landgoed het ook 'n klein winkel, 'n paar heerlike restaurante, 'n drankwinkel en 'n biblioteek met toegang tot gratis WiFi en DVD's huur.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 2513 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 2513 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false