LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2521 | LekkeSlaap
+10

San Lameer Villa 2521

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
San Lameer Villa 2521
Selfsorg
Huisreëls

- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 word vereis en sal terugbetaal word, minus enige breekskade en 'n toegangsfooi, tussen 15 en 30 dae nadat gaste uitklok. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede voorsien wanneer hulle uitklok.
- 'n Administrasiefooi van R500 word op alle besprekings gehef.
Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Laat-uitklokfooi van R400 word van die breekskadedeposito afgetrek. Uitkloktyd is 10:00.
Neem asseblief kennis van die volgende heffings:
R30 per voertuig per dag vir die eerste 3 dae.
R100 per voertuig vir 4 tot 7 opeenvolgende dae.
R200 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae.
Die toegangsfooi per voertuig sal van jou terugbetaalbare breekskadedeposito afgetrek word. Dui asseblief met bespreking aan hoeveel voertuie jy gaan saambring sodat ons voorsorg kan tref vir toegangskaartjies.
Motorfietse en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie.
Let asb. op dat jy nie toegang tot die landgoed sal verkry mits jy die volle bedrag betaal het nie.
Gaan asb. die villa se inventaris na wanneer jy arriveer en meld enige breekskade by die kantoor by die hoofhek aan.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke, vadoeke, toiletrol en seep saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer 2521, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMmFlYTg5LWNiYzAtNGQ1MS1hNGJmLWJiY2YzNDY3ZjAwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer 2521 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -30.943536124807 30.290425121784
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!