Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2601

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eiendom kan slegs 8 gaste akkommodeer in ooreenstemming met die reëls van die landgoed.
'n Ingangsfooi vir 2 voertuie is ingesluit by die tarief, maar enige ander voertuie sal slegs teen 'n ekstra koste per voertuig toegelaat word.
Armbande vir strandtoegang is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon.
Linne word voorsien en sal slegs vervang word indien gaste langer as 5 dae bly.
Badhanddoeke word voorsien en elke Maandag, Woensdag en Vrydag vervang.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Addisionele linne- en handdoekvervangings kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gedurende die laagseisoen word 'n basiese skoonmaakdiens op Maandae, Woensdae en Vrydae voorsien. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste benodig, kan dit teen 'n ekstra fooi gereël word.
Gedurende middel- en spitsseisoen word skoonmaakdienste daagliks voorsien behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Deur hierdie eenheid te bespreek, aanvaar gaste die bepalings en voorwaardes sowel as die huisreëls van die landgoed.
Die eiendom mag nie onderverhuur word nie.
Geen motorfietse, tensy daar vooraf direk met die landgoed gereël is, word toegelaat nie.
Geen betalings kan op die landgoed gemaak word nie en moet dus vooraf afgehandel word. Gedurende Desember en Januarie moet besprekings 1 maand voor die inklokdatum afgehandel word.
'n Administrasiefooi mag gehef word op terugbetalings en kansellasies.
Neem kennis dat strande weekliks getoets word om te bevestig of daar geswem mag word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 975
R2 975 R2 231
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 975
R2 975 R2 231
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 975
R2 975 R2 231
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371bd916ccefd941eb21b9a85f0a216f055c5f57d173c5c623c86b4e479c44e64ef6e16a14a9583d4e4a636e5703b7da709e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 975 nouVanaf R2 231 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.941429315025 30.298704983003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem