Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 2610 | LekkeSlaap
+24

San Lameer Villa 2610

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2610, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 2610 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié luukse villa het 4 slaapkamers, 3 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Twee van die badkamers is en suite. Daar is stort- en badgeriewe beskikbaar.

Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke het en 'n TV met al die DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakpatio met buitemeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2610 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2610, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2610, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YjMwNGUxLTIyZjMtNGQzMi1hNmIwLTUyMjVkNWI1OWJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2610 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943518975804 30.290473157947
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za