Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2812

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Sanlameer Estate, San Lameer Villa, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 2812 is 'n selfsorgvilla op die San Lameer Estate. Dié subtropiese paradys skuil aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is die tuiste van wild, fauna, flora en voëls. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog ook met 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en lugversorging. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n tafeltjie en 'n TV.

Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n tafeltjie, ingeboude braai, 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste en 'n uitsig oor die tuin. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area op die landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2812 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 67

Jaar gelys 7

Ligging

  • R61, Sanlameer Estate, San Lameer Villa, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Sanlameer Estate, San Lameer Villa, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e92ac681b6db2d8441616a4e1407ca9d70e86fa1b014453f4e0296910c4dc151cb23464ae47484948df02cd315089dab5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) R61, Sanlameer Estate San Lameer Villa 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.942079921187 30.298817753792
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem