Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3001

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 3001, San Lameer-landgoed, R61, Lower South Coast, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 R2 175 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3001 is ’n selfsorgvilla met ’n ingang op die grondverdieping in die veilige en gewilde San Lameer-landgoed. Hierdie villa is naby verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Dié sekuriteitsbeheerde landgoed bied toegang tot die strand, swembaddens, tennis, muurbalbane, gholf, ’n speelgrond vir kinders en voëlkyk.

Die villa bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het ook ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad en die gedeelde badkamer het ’n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ’n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het ’n gerieflike sitkamerstel en ’n platskerm-TV met DStv. Daar is ook onbeperkte WiFi.

Die huis het 2 onderdak-stoepareas met stoepmeubels, ’n gasbraai en uitsigte oor die landgoed se strandmeer.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3001 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir San Lameer Villa 3001
Netheid
4.2/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Ligging

  • Villa 3001, San Lameer-landgoed, R61, Lower South Coast, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3001 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 175
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 175
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 3001, San Lameer-landgoed, R61, Lower South Coast, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10475b530575f45c2c5b22d9c98e6af7206f58f6223215dd75fb2dbcbf6d7b1e1dbf6c2eece15c711e7540d5156abd6dacc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 175 per nag (plek vir 8) 5 5 1 4 Villa 3001, San Lameer Estate, R61, Lower South Coast 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.945991843021 30.299304012749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem