San Lameer Villa 3003

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Lameer Villa 3003 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-villa wat op die gewilde San Lameer Estate geleë is. Die villa is privaat en goed in stand gehou en dit is ideaal vir 'n vakansie saam met jou gesin of vriende.

Die villa bied slaapplek vir 8 gaste en is oor 3 vlakke gebou. Die villa het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en patio. Twee van die kamers het en suite-badkamers en die ander 2 kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en tuimeldroër in. Die villa het 'n lieflike oopplan-area met 'n TV met sekere DStv-kanale en die area lei na die patio. Daar is 'n groot patio met buitemeubels en afrolmure wat die koue afweer. Die patio lei na 'n houtdek met lieflike uitsigte oor die strandmeer. 'n Skoonmaakdiens is daagliks beskikbaar, teen geen ekstra koste nie.

Gaste is welkom om San Lameer se geriewe te gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 3003 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 3003 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false