Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 3014 | LekkeSlaap
+14
+14

San Lameer Villa 3014

Selfsorg
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 3014, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3014 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 lieflike Blouvlagstrande.

Dié drieslaapkamer-villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. San Lameer Villa 3014 het 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdak-patio met patio-meubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3014 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 3014, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 3014, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNDc3MjNlLTVlZWYtNDJjOC1iMjQxLTQ4ZmYyYTYzYTc1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 550  per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3014 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943528177794 30.290451700275
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za