Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 3122 | LekkeSlaap
+19
+19

San Lameer Villa 3122

Selfsorg
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3122, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3122 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 200 hektaar groot en beskik ook oor 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Dié drieslaapkamervilla het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die villa het ook 'n kombuis, sitkamer en eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n onderdakpatio met sitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3122 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3122, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3122, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4NDcxYmEzLTk0NDItNGUyNi05ZTc0LWJiNThjZjNlYTZhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 550  per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3122 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943486769323 30.290419513767
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za