30% af Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 2 Des 2020.
Southbroom Akkommodasie by San Lameer Villa 3205 | LekkeSlaap
+25
+25

San Lameer Villa 3205

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R2 650 R1 855 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 3205, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3205 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die landgoed bied 'n 18 putjie-kampioenskapsgholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging, 3 badkamers en bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander 2 slaapkamers is op die tweede verdieping, een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Langs die hoofslaapkamer is nog 'n badkamer met 'n bad. Die derde badkamer is op die tweede verdieping en het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea en -eetarea lei na 'n onderdakpatio met 'n etenstafel en gasbraai-geriewe. Daar is 'n lessenaar vir sakereisigers.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eenheid het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea bied sitplek aan 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met DStv.

Die villa word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en 'n ekstra parkeerplek voor die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3205 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir San Lameer Villa 3205
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 3205, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3205 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 650
Vanaf R1 855
per nag (plek vir 6)
was R2 650
Vanaf R1 855
per nag (plek vir 6)
was R2 650
Vanaf R1 855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 3205, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATF6zcZpfsV4XcqyMVSwOPkgeTXcvB3ejrPoYtlfQoOWo0nRifc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 650, nou Vanaf R1 855  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Lower South Coast Road San Lameer Villa 3205 4227 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.943055555556 30.300722222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za