San Lameer Villa 3303
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3303, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 3303 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 hektaar en het 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 manjifieke Blouvlagstrande.
Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers het 'n stort of 'n stort-oor-bad en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die dubbelverdieping-villa het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe met 'n uitsig oor die grasperk en dam.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 3303 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3303, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3303, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom