Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 3311 | LekkeSlaap
+18
+18

San Lameer Villa 3311

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 331, Lae Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3311 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 lieflike Blouvlagstrande.

Die villa kan 4 gaste akkommodeer. Dit het 2 en suite-badkamers, 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die villa beskik ook oor lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n patio en gaste het toegang tot houtskool-braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3311 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir San Lameer Villa 3311
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 331, Lae Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3311 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 331, Lae Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYWUyODIyLTFjMjYtNDM5YS04NDM3LTQ5NmVkZWI5MTNlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3311 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943582134039 30.290484130383
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za