Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 3704 | LekkeSlaap
+17
+17

San Lameer Villa 3704

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3704, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3704 is op San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is vol wild, unieke plantegroei, voëlsoorte en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide kamers het lugversorging. Daar is beide bad- en stortgeriewe beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte patio-area, wat 'n eetkamertafel en braaigeriewe het.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3704 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 3704
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3704, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3704 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3704, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkr03IANSfdJULqeDaJMksaHh32UYRUbh83IfFbdUlPFDstfa7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3704 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.9433351 30.2949959
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za