Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 403 | LekkeSlaap
+32
+32

San Lameer Villa 403

Selfsorg
  • Vanaf R5 150 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 403, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 403 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 ongelooflike blouvlagstrande.

Dié luukse vierslaapkamervilla is geskik vir 8 gaste en het 4 badkamers. Daar is ook 'n kombuis, sitkamer, TV-kamer met 'n pooltafel en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamer elkeen 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die TV-area gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n patio-area met buitemeubels en braaigeriewe. Die villa het ook 'n lieflike tuin met 'n plonspoel.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 403 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 403, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 403, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3Zjg2MjJkLThkOTktNDA1OC05OWQ3LWMxYTM1NDk3ZmYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 150  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 403 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943518140089 30.290496565722
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za