LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Miguel | LekkeSlaap
+14

San Miguel

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinderstrandstraat 3, Glenmore , Port Edward , 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Miguel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Edward. Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 mense en dit is 5 minute se ry van die strand af.

Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 1 koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis het die basiese kosmaaktoebehore.

Die oopplan-sitkamer is langs die eetkamertafel wat sitplek vir 6 gaste bied. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders met 'n klimraam en 'n tennisbaan. Gaste moet asb. hul eie tennistoerusting voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by San Miguel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir San Miguel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kinderstrandstraat 3, Glenmore , Port Edward , 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Miguel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinderstrandstraat 3, Glenmore , Port Edward , 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0OWY2NTgyLWZlNTMtNGE5YS05NTVhLTBmMzkwMzgzZWQwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3 Kinderstrand Street Glenmore 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.00947 30.2467
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!