San Rock Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R870 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
San Rock Guest House skuil in die skilderagtige dorpie Clarens. Dié ruim huis is 500 m² groot en die pragtige ontwerperstuin beslaan 3000 m². Ons bied puik selfsorgverblyf vir 12 gaste.
Die gastehuis bied 'n pragtige uitsig op die sandsteenkranse in die omgewing en verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede met kombuise, braaigeriewe, en privaat ingange.
San Rock Guest House se slaapkamers en badkamers het ondervloerse verhitting, duursame matte, en plafonwaaiers. Luukse linne en handdoeke word voorsien en die badkamers het kragproppe vir elektriese skeermesse.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 4 motors op die perseel - 2 parkeerplekke in 'n motorhuis en 2 agter 'n hek op die werf. Die alarmstelsel bied sekuriteit.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink San Rock Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom