Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Rock Guest House

Gaste Suite
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite bestaan uit 'n slaapkamer met volledige DStv, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, wasbak, breekware, eetgerei, en 'n yskassie. Die dubbeldeure lei na die privaat buite-area met braaigeriewe. Verlustig jou in die wonderskone uitsigte oor die tuin en die kranse. Daar is ondervloerse verhitting en 'n elektriese kragprop in die badkamer. Die sit- en slaaparea het ook ondervloerse verhitting en duursame matte. Luukse linne en handdoeke word voorsien. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat.
Die Leisure Excursions-personeel sal help met enige restaurant- of aktiwiteitbesprekings in en om Clarens.
Gaste het toegang tot 'n aparte selfsorg-wassery met 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykplank en strykyster.
'n Wasgoeddiens is die hele week beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die prys sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Solderkamer
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die solder is apart van die hoofhuis. Die uitleg is oopplan en daar is 'n koninggrootte-bed, woonkamer, volledige DStv, 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, en 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is 'n balkon met braaigeriewe. Die solder bied asemrowende uitsigte op die Horebberg wat soms in die winter bedek word met 'n sneeukombers. Die badkamer het ondervloerse verhitting en 'n kragprop vir elektriese skeermesse. Die woonkamer en slaapkamer het ook ondervloerse verhitting en duursame matte. Luukse linne en handdoeke word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat.
Die Leisure Excursions-personeel sal help met enige restaurant- of aktiwiteitbesprekings in en om Clarens.
Gaste het toegang tot 'n aparte selfsorg-wassery met 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykplank en strykyster.
'n Wasgoeddiens is die hele week beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die prys sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het 'n moderne oopplan-area en kombuis met 'n gasstoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea het gerieflike rusbanke, 'n TV met volledige DStv, en 'n eetarea met 'n eetkamerstel vir 8 mense. Daar is ook 'n dubbelkaggel in die woonkamer en die eetarea. Die woonkamer is gekoppel aan die onderdak-buitearea met 'n ingeboude braai en 'n plafonwaaier, en die uitsigte oor die tuin en die sandksteenkranse is pragtig. Die ruim, moderne en suite-slaapkamer op die eerste vloer het 'n groot, privaat balkon-area, en 'n pragtige badkamer met 'n bad, stort, en toilet. Daar is 2 ekstra kamers met driekwartbeddens op die boonste vloer - elkeen van dié kamers het 'n badkamer met 'n bad, stort, en toilet. Al die slaapkamers het plafonwaaiers en kyk uit oor die tuin en die kranse. Daar is ekstra gastetoilette op die boonste verdieping en by die hoofingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat.
Die Leisure Excursions-personeel sal help met enige restaurant- of aktiwiteitbesprekings in en om Clarens.
Gaste het toegang tot 'n aparte selfsorg-wassery met 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykplank en strykyster.
'n Wasgoeddiens is die hele week beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die prys sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtJxBpMgwlfiYoOt6FprcF1NIp1KAkdA3vqCbG0YucdQ3LKjCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 58 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518305733012 28.412542194128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem