Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Rock Guest House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 113

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir San Rock Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hannli N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannli N
Enkelreisiger

Heerlik gebly by San Rock.

Gerieflike eenheid, goed toegerus. Wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and perfect.

Perfect stay in a perfect place. Neat and tidy - and a surprise bottle of wine for my wife's birthday celebration was a nice touch. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

San Rock is close to the Clarens conservancy where we enjoy walking, and isolated from the township in terms of noise at night. The loft is spacious and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron E
Saam met vriende

Fantastiese plek.

Daar kan dalk net aandag gegee word aan die voorkant by die ingang van die motorhuis. Pragtige huis. Die ingang kort net aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telri S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Telri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus met 'n pragtige uitsig oor die berge.

San Rock se solderkamer het 'n pragtige uitsig oor die berge en bome. Die kamer was groot en netjies. Daar was selfs kolwyntjies afgelewer op ons eerste oggend daar. Om in te boek was maklik met een Whatsapp boodskap. Die kamer is naby aan die dorp square en kan maklik gestap word. (Let wel die paaie is grondpaaie.) Ons het met maklike gerief die braai gebruik, maar daar was net geen slaaibakke om slaaie in te maak nie. Let ook op dat om by die mooi uitsig uit te kom, moet jy 'n paar trappe stap. In die aand is dit baie stil en hoor mens selfs 'n uil! Ons wil graag weer in die solderkamer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks.

Baie geraas vanuit die hoofhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Enkelreisiger

Excellent.

Service was out of this world! Friendly, clean, excellent backup generator during load-shedding, beautiful view, and the after-hour call-out was solved in 5 minutes! Surely one of the best places to stay in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf gedurende winterseisoen.

Ons het tydens die winter in San Rock Gastehuis tuisgegaan, en weens die ondervloerse verhitting in die loft se leefarea en badkamer het ons skaars van die koue geweet! Clarens is bekend vir sy koue winters, so in hierdie opsig kan ek San Rock Gastehuis baie sterk aanbeveel. Die loft is baie netjies en uiters gerieflik, en die balkon het 'n mooi uitsig op die berg en bied genoegsame privaatheid van die hoofhuis. Ek sal beslis weer by San Rock Gastehuis tuisgaan wanneer ek weer Clarens besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie mooi. Groot tuin. Vinnige en vriendelike diens.

Baie mooi plek. Baie lekker ruim tuin. Vinnige en vriendelike diens! Baie dankie dat my viervoetkinders ook welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Dit was baie lekker en die plek is baie mooi.

Skoon en netjies Sal graag weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Pragtige herberg.

Uitstekende ligging. Netjies, ruim en uiters gerieflike kamers, kombuis en leefarea. Veilig. Pragtige tuin. Die "blockout" gordyne in die kamers is baie welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabio P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabio P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

The place was great. Heated floors were amazing. Amazing garden for the dogs. Everything was excellent. The place does have self-check-in facilities , however we were told to wait for the housekeeper upon arrival. I ended up finding the keys and checking in myself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Johan & K Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Johan & K Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Goeie diens van personeel. Troeteldiervriendelik, baie dankie daarvoor. Ons hondekinders het welkom gevoel. Kamer was heerlik warm in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Gesin met klein kinders

Die huis was ruim en het vir verskillende partye (gesinne) voldoende privaatheid geskep.

San Rock Gastehuis is besonders goed beplan en bied binnenshuis heerlike kuierfasiliteite. Die kamer is sodanig ingerig en geplaas om privaatheid met luukse gerief te akkommodeer. Buitenshuis is die gastehuis op 'n groot erf gebou wat verdere ruimte bied. Die addisionele fasiliteit van elektriese bystand (generator) tydens kragonderbreking was 'n ekstra gerief. Dier erf se mooi bome met die berg digby maak die verblyfervaring nog beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christov D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christov D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Very good. Clean and attentive staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi G

Wonderlike ervaring, skoon huis en goeie waarde vir geld.

Die huis was netjies en skoon. Kamers was groot met mooi uitkyk op die tuin. Die honde het dit baie geniet en die huis is stapafstand van staproetes. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens. Baie lekker plekkie om te bly.

Ruim kamer met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende veblyf. Sal beslis weer San Rock bespreek. Dankie dat julle troeteldiervriendelik is. Dis werklik ’n groot plus punt. Ons het in die Loft gebly. Ek stel voor dat lugversorging vir die warm dae ’n bonus sal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagslaapplek!

Baie mooi skoon en netjies, ordentlike kombuis. Die uitsig in die Loft is asemrowend, sal dit definitief aanbeveel. Baie vriendelike personeel, dankie vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile L
Enkelreisiger

Rustig, met alles wat nodig is.

San Rock is baie lekker geleë, net ver genoeg buite die middel van Clarens en naby genoeg vir 'n lekker 10 minute stap in na die dorp. What you see is what you get, die plek lyk presies soos die foto's. Het verblyf geniet en sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome!

Ligging, veiligheid, en netheid is absoluut puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing accommodation. Super clean.

Loved our stay! Will definitely be back to San Rock and Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf in stil buurt op Clarens.

Die kamer by San Rock is netjies en smaakvol gemeubileer. Ongelukkig geen lugversorging nie, wel 'n waaier op 'n staander. Geen ontbyt nie, daar is wel 'n klein kombuishoekie, en baie eetplekke op die dorp. Die gastehuis is toegerus met 'n groot kragopwekker in geval van beurtkrag. Ons het geen gasheer of gasvrou te siene gekry nie. Iemand het ons wel ingewag en ons kamer uitgewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor Y - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really cosy and comfortable

We had a very relaxing weekend and the stay at San Rock was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B

Die verblyf was onverbeterlik, lekker kuier huis

Baie luukse verblyf van braaiplek, vloerverhitting en binneshuise kaggel, met 'n uitsig oor die berge, goeie wit linne en stylvol gemeubileerde woning, wat meer wil mens hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

It was fantastic!

Pragtige plek! Dit is skoon en netjies met ‘n atmosfeer wat jou maak voel asof jy by jou eie huis is. Uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Liewe Maria,
Baie dankie dat jy tyd uit jou dag gevat het om vir ons n resensie te skryf, dit is gaste soos julle wat ons daaglikse takies die moeite werd maak. Ons hoop dat julle sommer vinnig weer by ons gaan kom kuier.
Groete
Anene

San Rock Guest House
Tao W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tao W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pretty.

Nice accommodation but check in was a nightmare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Gesin met klein kinders

Al was dit net vir een aand is die verblyf uitstekend gewees. Vir seker waarde vir jou geld. Sal vir engine iemand aanbeveel.

Stylvol, gemaklik, alles wat jy benodig is daar. Net een ongemak was die dreineringstelsel wat oorgeloop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jadine J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

The Loft was alles wat ons verwag het en nog meer. Sal enige tyd terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Goeiemiddag,
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om n resensie te skryf. Dit is baie goed vir ons om die goed en sleg te hoor. Ons hoop on julle gou weer te sien. Heerlike naweek.
Brenda

San Rock Guest House
Johann P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons naweek in Clarens en verblyf by San Rock was fantasties!

Ek, my vrou en ons vriende het heerlik gebly en San Rock geniet! Sal definitief weer boek vir volgende jaar se langnaweek. Die verblyf was bo verwagting en so ook die diens en behulpsaamheid van staf. Sien uit vir volgende keer met ons hele gesin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

More Johan
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te sien.
Lekker dag
Brenda

San Rock Guest House
Yolie T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolie T
Saam met vriende

Wonderful girls trip experience!

The accommodation was as it is advertised on the internet. Very clean, neat and tastefully decorated. We plan on going back with our families in the new year. We were utterly satisfied with everything. The only downside is that there is no WiFi available on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf. Ons sal definitief weer daar bly.

Silwerskoon, netjiese en ruim verblyf. Vol atmosfeer en karakter! Vriendelike en behulpsame personeel. Die ideale plek om te bly vir 'n naweek wegbreek na Clarens. Al die geriewe van die kombuis tot die braaiplek, met gasbraaier, ongelooflik netjies en in werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne B
Gesin met tieners

"Home away from home"

Die "Main House" is gerieflik ingerig met pragtige meubels. Goeie beddens en matrasse. Ons het die stoep met die braaiplek geniet, asook die kaggel vir die koue aande. Die kamers het pragtige uitsigte op die berge. Die komplimentêre bottel wyn was gaaf. Selfs n paar bordspeletjies in die kas. Beauty was 'n ster. Die huis is in 'n stil buurt, baie naby die staproetes en dam. Ons het heelwat gestap in en om Clarens, asook by Golden Gate. Ongelukkig was die 2 gaste in die "Guest Room" nie baie bedagsaam met hul harde musiek, harde gepratery en aanhoudende gerook nie (ten spyte van kennisgewings dat daar asb. nie binne in die kamers gerook moet word nie). Die "interleading door" is dus nie baie klank- en reukdig nie. Behalwe hiervoor, was dit 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie gerieflike en mooi plekkie.

Was baie lekker en die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Goeie middag Bernadette

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Laat weet asseblief hoe ons, ons diens kan verbeter om ons gaste die beste ondervinding moontlik te gee.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Brenda

San Rock Guest House
Yolanda F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F
Gesin met klein kinders

Was baie beïndruk.

Die kamer was baie netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully positioned, cosy interior, very comfortable bed, ideally situated. Close to centre of town.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frik V
Saam met vriende

Baie netjies en goed ingerig.

Baie mooi en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue Z - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! What a break-away!

Het dit baie geniet. Sal beslis weer book. Dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vijay P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vijay P
Gesin met tieners

Excellent.

Well appointed and maintained home with excellent finishes and furnishing. Very spacious.The side roads leading to the home are in a bad condition and not suitable for normal cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simonne B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonne B
Enkelreisiger

Fantasties!

Ervaring by Sanrock was fantasties. Eenheid is netjies en word deeglik skoongemaak. Area is veilig en naby die winkels en restaurante geleë. Uitsig oor Clarens vanuit die eenheid is prysloos. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Simonne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om ons gaste se opinie te hoor. Jy is altyd welkom by ons, in die toekoms.
Groete, Harry en Roelien.

San Rock Guest House
Mariah F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariah F
Saam met vriende

Lui-lekker kuierhuis vir 'n rustige naweek weg.

Ons het baie lekker gebly by San Rock. Ons het beide die Hoof Huis asook die Loft gehuur vir die naweek. Albei eenhede het pragtige Meubels en is baie smaakvol versier. Die beddegoed is skoon en nuut. Die kombuis is goed ingerig en daar is genoeg keuses van kuier-plek; eetkamer, leefarea en 'n groot stoep met 'n braaiplek en tafel/stoele. Daar is ook 'n groot tuin en die huis is goed geleë indien jy in die oggend wil gaan draf/"Trailrun".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Beste Mariah,

Baie dankie, bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete,
Harry wn Roelien van Wyk

San Rock Guest House
Lisanne H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Lovely place to stay just needs more secure parking.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sisi V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was absoluut fantasties. Stil and baie netjies gewees.

Ek het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Baie bly jul het jul verblyf geniet by San Rock Gastehuis. Hoop om jul gou weer in Clarens te sien.

Vriendelike Groete,
Harry en Roelien

San Rock Guest House
Alta K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Lekker, warm en privaat!

Dit was heerlik! Kombuis help dat 'n mens lekker kan kossies maak. Daar is die mooiste uitsig! Dankie vir 'n lekker week waar ek en my ma selfs in die aande lekker kon kuier en kon quilt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Hi Alta;

Die uitleg van San Rock Gastehuis is van so aard om privaatheid vir elke eenheid te verseker. So bly jul het die verblyf en uitsig geniet. Hopelike sien ons jul gou weer in Clarens.

Vriendelike Groete
Harry en Roelien

San Rock Guest House
Willie H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Uitstekend! Baie lekker, gerieflike, skoon en netjiese blyplek. Baie dankie.

Sal beslis die blyplek aanbeveel. Eienaar is beskikbaar en meer as bereid om te help. Plek is meer as wat ons verwag word en alles is puik. Lekker gerus. Plek is naby en gerieflik by alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Hallo Willie,

Ons is so bly dat jul die verblyf by San Rock Gastehuis kon geniet het. Indien jul weer Clarens toe kom is jul altyd baie welkom om by San Rock tuis te gaan en te ontspan.
Vriendelike Groete,
Harry en Roelien

San Rock Guest House
Mariëtte G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte G
Saam met vriende

Heerlik en rustig!

Die ondervloerse verhitting was 'n heerlike bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Beste Mariette;

Dis wonderlik om te hoor dat die ondervloerse verhitting die verskil maak op n koue wintersaand. Hoop om jul spoedig weer in Clarens te sien.

Vriendelike Groete
Harry en Roelien

San Rock Guest House
Rozanne H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die verblyf was baie netjies en regtig waarde vir geld. Ek beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Rock Guest House se terugvoer

Hi Rozanne,

Baie bly jul het die verblyf by ons geniet.
Jul altyd welkom in die toekoms.

Vriendlike Groete,
Harry van Wyk

San Rock Guest House
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtJxBpMgwlfiYoOt6FprcF1NIp1KAkdA3vqCbG0YucdQ3LKjCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 58 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518305733012 28.412542194128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem