- Kapasiteit: 118 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoëllaan, Perry's Bridge-plaas Deel 5, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 060 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sanbonani Hotel is 'n eksklusiewe hotel in Hazyview, 'n plaasdorpie wat bekend is vir sy maklike toegang tot die Panoramaroete. Die dorp bied talle doendinge, soos Zipline, riviervlotvaart, warmlugballonvlugte en kulturele toere. Die hotel is 10 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek.
Daar is verskeie verblyf-opsies vir vakansiegangers, gesinne, paartjies of enkelreisigers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Van die eenhede het selfsorgkombuisies met yskaste, stowe, oonde en mikrogolwe.
Gaste kan in enige van die 3 aangrensende swembaddens afkoel terwyl die kinders in die kinderswembad se vlak water plons, op die klimraam speel of minigholf geniet. Die hotel het ook ontspanningsgeriewe, soos 'n restaurant op die perseel, tennisbane, rolbal, 'n gimnasium, muurbalbane, 'n dameskroeg en konferensiegeriewe vir 200 afgevaardigdes.
Gaste kan dagtoere na die Krugerwildtuin, spanbou-aktiwiteite of 'n spabehandeling met die hotel reël.
Besienswaardighede in die omgewing sluit God's Window, die Blyderivierspoort, Pelgrimsrus en verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Stormvoëllaan, Perry's Bridge-plaas Deel 5, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 118 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoëllaan, Perry's Bridge-plaas Deel 5, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom