Sand Dollar Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Sand Dollar Gastehuis is 'n ruim eenheid vir 2 volwassenes, geleë in 'n privaat natuurreservaat in Stilbaai-Wes, genaamd Bosbokduin.

Dié eenheid is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid is ruim, het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Daar is ook ‘n slaapbank beskikbaar vir 2 kleuters.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan in die kombuis geniet word en daar is 'n TV met 'n DVD-speler en DStv beskikbaar.

Daar is 'n groot stoep met ‘n etenstafel vir 6, 'n boma en 'n braai-area. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Sand Dollar Gastehuis sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sand Dollar Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]