Leisure Bay Akkommodasie by Sand Pebbles no 4 | LekkeSlaap
+13

Sand Pebbles no 4

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bexhill-laan 679, Sand Pebbles-kompleks, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sand Pebbles no 4 is 'n selfsorg-eenheid in 'n klein kuskompleks van 6 eenhede in Leisure Bay. Die eenheid bied pragtige see-uitsigte en 'n rustige omgewing, ideaal vir gaste wat wil ontspan en herlaai.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 1 gastetoilet en 'n kombuis-, eet- en leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer is ook bo en het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, leefarea en die gastetoilet is onder. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het sitplek, 'n plafonwaaier, 'n TV en skuifdeure wat na die stoep lei.

Die kompleks het 'n groot tuin en veilige parkeerplek word in 'n motorhuis gebied.

Slaapplek

’n Bespreking by Sand Pebbles no 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sand Pebbles no 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bexhill-laan 679, Sand Pebbles-kompleks, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sand Pebbles no 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bexhill-laan 679, Sand Pebbles-kompleks, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZmsDxLEaA5u5adNmmS7FQQuO3VssL6W5PunoiSebQCJSABE825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 679 Bexhill Avenue Sand Pebbles complex 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.025116789996 30.243249642328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za