Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandals

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Sandals
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ian M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Gesin met tieners

Lekker verblyf in die hartjie van Mosselbaai.

Baie lekker gebly. Die gasvrou is wonderlik en bereid om te help en bly sommer naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Ian. Ek hoop om julle weer te akkommodeer!

Sandals
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel S
Saam met vriende

Gerieflik, skoon, netjies en sentraal.

Lieflike gasvrou en 'n skoon, netjiese woonstel wat baie sentraal geleë is. Baie dankie aan die gasvrou wat ons so welkom laat voel het. Ons het baie lekker gebly. Ons sal vir seker terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Izel, en ook vir julle ondersteuning. Dankie ook dat julle my woonstel so netjies gelaat het, dit sal net 'n plesier wees om julle weer te verwelkom!

Sandals
Ansa R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa R
Gesin met klein kinders

Wegbreeknaweek.

Die woonstel is volkome uitgerus vir 'n heerlike kuier. Die beddens is gerieflik. Elsabé is vreeslik behulpsaam en 'n wonderlike gasvrou. Ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Ansa. Baie dankie dat julle my woonstel so netjies gelaat het, julle is altyd welkom.

Sandals
Thereza H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in Een.

Van die in stap af was ons gemaklik. Die woonstel was perfek. Alle vertrekke netjies en baie spasious. Wat vir my spesiaal was, was die vars blomme en die melk in die yskas. Baie dankie tannie Elsabe, tannie het beslis uit tannie se pad gegaan om hierdie paar dae baie gerieflik te maak. Die ligging was ook fantasties, dis tussen Hartenbos en Mosselbaai en maklik toeganklik. Goeie sekuriteit en naby die see. Ek sal Sandels enigetyd aan beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie Thereza, vir jou positiewe terugvoering, dit word baie waardeer. Dit was 'n voorreg om gaste soos julle te akkommodeer en ek hoop om julle weer te ontvang.

Sandals
Bradley S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S
Saam met vriende

Amazing.

Wat 'n wonderlike tyd het ons by die plek gehad, Elsabee en haar man is wonderlike mense. Ek was al by plekke waar die foto's niks lyk soos die geadverteer is nie, ek werk nou al jare self by LekkeSlaap en ek kan sê die plek lyk net so netjies soos dit hier lyk. Ons het veilig gevoel, ek sal regtig die plek aanbeveel vir enige iemand. Baie, baie dankie Elsabee, dit het my twee jaar gevat maar ek is bly ek het myself gekry om in Mosselbaai uit te kom en jy het dit net soveel meer special gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Bradley, ek waardeer dit baie.

Sandals
Louise P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Gesin met klein kinders

My family had a wonderful stay at Sandals.

Elsabe and her husband were ever so accommodating for our times of arrival and departure. They a were available to anytime questions with absolute kindness. The accommodation was immaculate on arrival. Everything is on hand, right down to the ironing board and iron. The swimming pool, braai area and gardens are in beautiful condition and we felt very welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Thank you so much Louise for your positive feedback. We would like to accommodate you again in the near future.

Sandals
Dominique L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique L
Gesin met klein kinders

Amazing!

From the start we received amazing service from Elsabe. We arrived late the Friday evening in Mossel Bay and were greeted with a smile. What I loved about our stay in the unit, was that it was like home ─ it had everything that we needed, fully equipped with bedding, towels, crockery, certain toiletries. An extra special for me was the milk, water and juices for my girls that waited in the fridge, upon our arrival. The furniture is up to date, comfortable and very neat. We loved the open spaces and the fact that we could enjoy the free WiFi and DStv. We literally only needed to bring ourselves, our clothes and food. Elsabe checked in with us all through the weekend, checking if we were okay, watching our car (even though it was safely parked inside), always checking if she could do anything extra. A big wow for me! Just loved the atmosphere; a definite comeback. Thank you, Elsabe, your service is amazing. Really appreciate all the effort you made in making us comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend!

Ons het van die begin af ongelooflike diens van Elsabe ontvang. Ons het laat Vrydagaand in Mosselbaai aangekom en is met 'n glimlag gegroet. Waarvan ek baie gehou het van die eenheid waarin ons gebly het, was dat dit soos die huis was; dit het alles wat ons benodig, volledig toegerus met beddegoed, handdoeke, breekware, sekere toiletware. 'n Ekstra spesiale ding vir my was die melk, water en sappe vir my meisies wat by die aankoms in die yskas wag. Die meubels is op datum, gemaklik en baie netjies. Ons was mal oor die oop ruimtes en die feit dat ons die gratis WiFi en DStv kon geniet. Ons moes letterlik net onsself, ons klere en kos saambring. Elsabe het die hele naweek by ons opgecheck, gekyk of alles in orde was, ons motor dopgehou (al was dit veilig binne), en het altyd gekyk of sy iets ekstra kan doen. 'n Groot wow vir my! Ek was net mal oor die atmosfeer; 'n besliste terugkeer. Dankie Elsabe, jou diens is verstommend. Waardeer regtig al die moeite wat jy gedoen het om ons gemaklik te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Dear Monique,

Thank you so much for the positive feedback, I really appreciate it. It was wonderful having guests like you in our apartment and we are looking forward to accommodating you and your family again.

All of the best!
Elsabé

Sandals
Tom K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste, pragtigste eenheid wat mens kan kry.

Baie dankie aan Elsabe en Derick vir 'n goeie ontvangs. Ons het elke sekonde geniet by julle plekkie. Sal beslis weer terugkom met ons vakansie. Die woonstel was baie skoon, mooi ons kan nie uit gepraat raak van ons tydjie by Sandals nie. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Tom, dit word waardeer. My gaste se tevredenheid is my prioriteit, en niks beter as die beste is goed genoeg nie! Baie dankie aan julle wat ons plek onberispelik netjies gelaat het, julle sal altyd welkom wees!

Sandals
Nerina S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and safe accommodation with everything you need and more.

We loved our stay. Everything is spotless and in working condition. Very comfortable and I would recommend to anyone. We will definitely book at Sandals again. Our hostess, Elsabe, was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspan in 'n netjiese en skoon eenheid!

Ons sal Sandals sterk aanbeveel vir toekomstige vakansiegangers of iemand wat net vir 'n paar dae akkommodasie benodig in die Mosselbaai area. Ons het vreeslik lekker ontspan in 'n baie veilige omgewing. Die eenheid is uiters netjies met loopafstand vanaf Diazstrand. Die eienaars is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n heerlike mini vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valmae C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmae C
Saam met vriende

Uitstekend. Netjies.

Sal enige tyd weer soontoe gaan. Modern gemeubileer. Netheid is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie Valmae, ons sien uit na julle volgende kuier en ontvang julle baie graag weer.

Sandals
Madeleine K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K
Gesin met tieners

Wat jy sien is wat jy kry!

Eenheid super netjies en gasvrou baie hulpvaardig en gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Ek waardeer jou positiewe terugvoering Madeleine, kom kuier gerus weer.

Sandals
Johan L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Hier kan jy jou sandale uitskop, dit net daar los, en die rustigheid geniet.

Hier by Sandals word jy met warmte ontvang en is die eienaars oorgretig om van hulp te wees. Hulle is pragtige mense en dit word weerspieël deur 'n uiters netjiese smaakvolle eenheid wat aan niks tekort skiet. Vir die eerste keer kon jy oornag met alle kombuistoerusting tot jou beskikking, selfs ordentlike eetgerei is beskikbaar wat nie die geval was in baie eenhede waar ons al oornag het nie. Gun jou die geleentheid om hier jou vakansie in Mosselbaai te geniet. Groete en baie sterkte en voorspoed aan die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, wees verseker dat dit opreg waardeer word. Ons sal julle baie graag weer wil ontvang!

Sandals
Annatjie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan!

Baie dankie Elsabe en Derick dat ons so lekker kon oorbly. Alles was mooi, netjies en skoon en julle was baie hulpvaardig. Ons sal definitief weer van julle plekkie gebruik maak en aanbeveel vir ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Dankie Annatjie, ons is bly julle is tevrede en gelukkig en dit was heerlik om julle te kon verwelkom. Ons sien verseker uit na 'n volgende keer!

Sandals
Hanno P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Sandals was baie skoon en netjies. Elsabie hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Hanno. My gaste is my absolute prioriteit. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Sandals
Cecile V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekende diens.

Elsabe doen ongelooflike moeite, niks was te veel vir haar en Derick om jou tuis te laat voel die. Pragtige woonstel en super skoon en netjies, met al die geriewe wat jy nodig het vir 'n heerlike, gemaklike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie Cecile, dit was baie lekker om julle hier te hê en julle verblyf gerieflik en aangenaam te maak. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Sandals
Mercy H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en baie rustig.

Sandals is die ideale blyplek as jy soos ons weg van 'n besige week van werk wil wegkom na 'n rustige omgewing. Dis perfek geleë naby die strand. Die selfsorgeenheid is skoon en presies soos dit geadverteer word. Jy kry die gevoel van strand as jy in die woonplek inloop. Die eienaars is baie ondersteunend en aangename mense. Ek sal dit sterk aanbeveel en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandals se terugvoer

Baie dankie Mercy, 'n hoë standard is ons prioriteit. Kom gerus weer!

Sandals
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7028a483508aed1cc1c76b734a70ae6ddc47d1e9390e1940a8d184c1245fa521cb956fabce938a89f4c596cdac200331b14d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Louis Fourie Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165187154078 22.109529802983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem