Sandals Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en 1 blok van die dorp waar daar 'n verskeidenheid topklas restaurante en koffiewinkels is.

Die 4 luukse en suite-kamers is elkeen uniek versier. Elke kamer het sy eie elegante karakter en is smaakvol versier met warm, aardse kleure en kalmerende wit. Hulle is almal ruim en ingerig met lugversorging en al die geriewe en aangename luukshede wat gaste sal nodig hê.

Die kamers beskik elkeen oor 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n hoë gehaltestort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, vinnige WiFi, 'n telefoon, spieëltafel met 'n haardroër en baie spasie vir besittings. Gaste kan hul besittings in die privaat kluis ook stoor. 2 van die kamers het baddens ook.

Die kamers word elke dag 2 keer skoongemaak en gaste word van kamerjasse, luukse handdoeke, waslappe, sjampoe, room en seep voorsien. Handdoeke vir die strand en swem op die terras is ook beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sandals Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za