Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Strandhuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Sandbaai Strandhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corinne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne L
Saam met vriende

Heerlik en fantasties gewees!

Ons het heerlik gekuier. Volledige huis met alles wat jy nodig het. Mees fantastiese see-uitsig en lekker ruim huis. Genoeg slaapplek vir almal en lekker baie badkamers! Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V

Heerlike ontspanne omgewing.

Huis het alles wat nodig is. Lekker naby om af te stap tot by sementwandelpaadjie teen die see. Binnebraai met see-uitsig vir koue aande of met deure wawyd oop as jy vars lug soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh M
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met pragtige uitsig oor see.

Eienaars is baie vriendelik en baie toegeeflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita E
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Huis is baie ruim, netjies, skoon en goed toegerus. Goeie ligging in 'n stil omgewing. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Baie netjies en skoon met alles wat nodig is. Ons het die dek met uitsig oor die see baie geniet en baie tyd daar spandeer. Sal beslis weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A
Saam met vriende

Fantasties, rustig.

Ons was 7 in 'n groep, gesin en vriende. Ons het ons langnaweek by Sandbaai Strandhuis baie geniet. Alles was perfek, skoon en akkommoderend. Ek sal beslis hierdie huis vir toekomstige gaste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanel J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sanel J
Gesin met tieners

Lekker huis.

Gerieflike en goed ingerigte huis. Naby aan die see en het 'n mooi uitsig uit die leefvertrek en hoofslaapkamer. Beslis 'n somerhuis, dalk bietjie koud vir die winter. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla G
Gesin met tieners

Ongelooflik, die huis is mooi, die uitsig oor see is mooi. Soveel vrede.

My familie het dit vreeslik geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anisha A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anisha A
Saam met vriende

Dit was baie ongelooflik en rustig.

Ek sal nie vriende aanbeveel om die huis te book nie, die bure kom staan heeldag voor die hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandbaai Strandhuis se terugvoer

HI Anisha
Bure het voor jou hek kom staan sodat julle julle musiek net 'n bietjie sagter kon maak . Dit het egter nie gebeur nie.
Sandbaai is 'n rustige buurt en verwag die mense in omgewing dat alle lawaai tot 'n minimum beperk moet word en dat alle musiek na 12 uur in die aand af gesit moet word .

Sandbaai Strandhuis
Helene Hall H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H
Gesin met klein kinders

Genoeg van alles!

Ons het heerlik gekuier. Pragtige see-uitsig, genoeg slaapplek en sitplek. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rustin D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rustin D
Gesin met klein kinders

My family had a great time at the beach house.

The location is great and views are breath-taking. The house itself is well equipped and all you need to bring along is your food and beach towels. The owner is also very efficient and helpful. The access for oun dog was also very pleasing to the family. We will definitely visit the Sandbaai beach house again. The proximity to the local Mall was also a great value add.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Lekker gekuier, wonderlike weer gehad.

Ideale huis vir 'n groot gesinsgroep. Dek met sy wonderlike uitsig was 'n wenner. Ek stel egter voor dat die eienaar die skoonmaakdiens moet aanvat, want daar is ongetwyfeld 'n probleem daarmee. Ons het 'n probleem met die yskas gehad, maar gelukkig was daar 'n tweede yskas op die braaistoep, wat voorkom het dat ons gevriesde vleis verloor het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Gesin met tieners

Amazing!

We had a wonderful stay. We went as a family with our doggies and everybody enjoyed it thoroughly. (Loved the doggie door!) The view was amazing, so close to the sea. The house had everything we needed and the owner was only a phone call away when we needed to ask something. Will definitely love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie J

Skoon, netjies en baie ruim huis met fantastiese uitsig.

Baie gerieflik, skoon, netjies en veilig. Ruim huis met fantastiese uitsig oor die see en berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn C
Gesin met klein kinders

Beautiful and tranquil.

A Beautiful and tranquil place I would recommend to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig en vreedsaam.

'n Pragtige en vreedsame plek wat ek sal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolian D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolian D
Saam met vriende

Perfekte naweek, met perfekte weer.

Ons was 'n groep van 10 vriende wat die naweek van 26 April - 28 April 2019 by Sandbaai Strandhuis gebly het. Ons het baie baie lekker gekuier! Die huis was skoon en netjies, die dekor is absoluut pragtig en die kamers was netjies uiteengesit. Die braai kamer, is cosy, en die uitsig bo is mooi. Die huis het letterlik als wat jy nodig het, jy hoef net jou klere in te pak! Die eienaar van die huis, Johan, was baie vriendelik en behulpsaam alhoewel ons net telefonies gesels het. Ons sal definitief weer bespreek! En ek beveel die huis definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charline V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charline V
Saam met vriende

Prentjiemooi.

Baie dankie, ons het heerlik gekuier en sal in die toekoms graag weer julle huis wil huur. Gerieflik, netjies met die mooiste uitsig. Huis is naby alles geleë. Vriendelike gasheer met baie geduld. Sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonett C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonett C

Dit was 'n wonderlike naweek waar ons familie lekker kon saamkuier en ontspan.

My hondjies het die spesiale opening na die tuin en die stap langs die see terdeë geniet. Sal definitief weer wil gaan. 'n Ruim gesinshuis met 'n lieflike uitsig oor die see. Die wandelpad al langs die see tot by Onrus het ons so 15 min geneem. Ons hondjies het die stappie en die spesiale deurtjie na die tuin terdeë geniet. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey C
Saam met vriende

Wonderlike, wonderlike ervaring.

Ongelooflik. mooiste uitsig, rustig. Heerlik groot. Baie netjies. Baie sentraal naby aan Hermanus. Perfek vir 'n groot groep. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeerah A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeerah A
Gesin met klein kinders

The house was in a nice environment, nice to spend time with family and friends and very neat and also well for pets.

I enjoyed my time at this house, it was neat and also it was in a good environment to enjoy time with family and friends, enough sleeping space and also safe for cars to park. It was just a bit far from the beach to swim.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis was in 'n mooi omgewing, lekker om tyd saam met familie en vriende te spandeer en baie netjies en ook goed vir troeteldiere.

Ek het my tyd by hierdie huis geniet, dit was netjies en dit was ook in 'n goeie omgewing om saam met familie en vriende te geniet, genoeg slaapplek en ook veilig vir motors om te parkeer. Dis net 'n bietjie ver van die strand af om te swem.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Wonderlike en baie gasvriendelike huis.

'n Baie lekker huis om saam met vriende te kuier. Die dek buite was baie lekker om op te sit en na die see te sit en kyk en sonsondergang te geniet. Die vrieskas in die kombuis benodig 'n nuwe magneetstrip want hy wou nie ordentlik toe gemaak het vandat ons daar aangekom het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S
Saam met vriende

Beste naweek saam met vriende in 'n perfekte huis.

Huis is perfek. Genoeg spasie vir almal. Gerieflik en toegerus met als wat jy kan nodig hê. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda L
Saam met vriende

Wonderlik en hemel vir die hondekinders.

Wonderlike naweek net 'n klipgooi van die see af. Gerieflike, netjiese huis met alles wat nodig is vir 'n sorglose naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B
Gesin met tieners

Dit was die wonderlikste vakansie.

Baie dankie vir 'n fantastiese vakansie in 'n luukse woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P
Saam met vriende

Het 'n fantastiese tyd gehad.

Dankie vir die heerlike naweek, sal enige tyd weer teruggaan. Daar was als wat jy nodige kon hê. En als was skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S

Die perfekte naweek weg.

'n Stunning plek met alles wat jy nodig het en meer. Awesome uitsig. Ons het dit baie geniet en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle N
Saam met vriende

Fantasties.

Fantastiese huis en 'n mens kan nie meer vra nie. Als is daar wat jy benodig en ideaal vir gesin en groep vriende. Die uitsig is wonderbaarlik en laat jou van die stadslewe vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B
Gesin met klein kinders

Dit was "mowies" lekker.

Gemaklik, gerieflik, ontspanne. 'n Besliste aanbeveling. Alles in puik toestand en pynlik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanne S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanne S
Gesin met klein kinders

This strandhuis is amazing! We really loved the place.

We really enjoyed our stay in this beautiful house. So close to the sea. The view, the space. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudley P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker huisie, sal hom weer eendag bespreek en het dit al klaar voorgestel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Gesin met klein kinders

Awesome plek om vakansie te hou!

Ons was baie beïndruk gewees met die netjiese strandhuis. Pragtige uitsig oor die see. Vriendelike eienaar wat baie behulpsaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joaline E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joaline E
Gesin met klein kinders

Breathtaking, home away from home.

This is a absolute stunning house, we immediately felt at home. The location is right on the beach with breathtaking views. By far the best family entertainment area, and this house is fully equipped with absolutely everything you could need. Beautiful bedrooms, with additional blankets if you require, bathrooms had shower gel in with we thought was so thoughtful. We would definitely be doing back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise P
Saam met vriende

Very neat and value for money.

All that is needed to enjoy a nice time. Nice house splendid view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Saam met vriende

Lekkerste naweek ooit!

Pragtige huis wat mens tuis laat voel het, sal graag weer wil terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy P
Saam met vriende

Die huis is als wat 'n mens van kan droom.

Ek sal hierdie huis aan enige iemand aanbeveel. Die huis het van als in, die uitsig oor die see is wonderlik. Om elke oggend te kon opstaan en in daardie vars lug te kan gaan sit was wonderlik. Die huis het baie spasie en is netjies. Baie baie dankie vir die geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia C
Gesin met klein kinders

Super awesome.

Will definitely use this house again. The owner was totally friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F
Gesin met tieners

Heerlik!

Pragtige, netjiese plek wat ek sonder twyfel sal aanbeveel vir gesinne! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met vriende

Asemrowend mooi.

Ons het heerlik gebly in die gastehuis en sal dit ten sterkte aanbeveel. Die huis was baie goed toegerus en die ligging was perfek. Wat dit nog beter gemaak het is dat ons ons troeteldiere kon saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S
Gesin met klein kinders

Ruim spasie en alles is in plek, baie lekker gekuier!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmine V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, met alles wat nodig is en 'n lieflike uitsig vanuit die braaistoep en dek.

Ons het heerlik gekuier en sal definitief in die toekoms weer die strandhuis huur as ons weer daai kant toe kom. Groot voordeel vir ons is dat ons hond kon saamkuier. Ons het net bietjie gesoek na die messegoed, maar dit gevind in die boonste klein rakkie van die skottelgoedwasmasjien. Wat natuurlik ook 'n groot gerief is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-straat 4, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqjceff75SfgMGm4q5m1NovARkcYz0CawnLQEz31zlAlnPRSm6F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 41 5 1 5 4 Cowrie Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.42631 19.192657