Sandcastle B&B
Opsomming van Resensie
Hein P - Jan 2021
Gemiddeld
Vir seker weer daar bespreek.
Carla V - Des 2020
Gemiddeld
Wonderlike plek!
Nelmarie T - Des 2020
Gemiddeld
Alles was in orde met ons aankoms en vriendelike en hulpvaardige eienaar het ons na ons kamer vergesel.
Cornelle Y - Nov 2020
Gemiddeld
The venue is a block from the sea and hospitality here make up for other minor issues.
Lees meerBrendeline T - Nov 2020
Gemiddeld
Ek het elke oomblik van die rustigheid in Sandcastle geniet.
Johan B - Okt 2020
Gemiddeld
Gerieflike verblyf met lekker ontbyt.
Izak Jacobus L - Feb 2020
Gemiddeld
Gasvry en gemaklik.
Sakkie V - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker, skoon en gasvry.
Angelique M - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlik, pragtig, skoon en gemaklik met 'n mooi see-uitsig en vriendelike diens. Sal weer gaan kuier.
Mario C - Sep 2019
Gemiddeld
'n Huis weg van jou huis.
Jaco P - Sep 2019
Gemiddeld
'n Uiters positiewe ervaring.
Neal V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie goed. Aangename mense. Gerieflike skoon verblyf.
Chevaughn V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly, en vriendelike personeel.
Corneli V - Aug 2019
Gemiddeld
Awesome.
Clyde G - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker rustig maar tog naby alles.
Morne V - Jul 2019
Gemiddeld
Werklik aangenaam en baie vriendelik ontvang en behandel.
Sandcastle B&B's terugvoer
Dankie Morne! Mooi week vir jou.
Groete
Chantel
George B - Jul 2019
Gemiddeld
Skoon en rustig. Ontbyt was nooit vervelig, elke daggie ietsie anders.
Sandcastle B&B's terugvoer
Hi Elize
Dankie vir jou mooi boodskap, sien uit om jul weer te sien.
Vriendelike groete
Chantel
Kopano M - Jul 2019
Gemiddeld
It is a nice place to stay, no noise, good privacy, nice foods and so welcoming staff that are always helpful.
Sandcastle B&B's terugvoer
Good day Kopano,
You were wonderful guests!!
Wimpie B - Jul 2019
Gemiddeld
Baie lekker, gemaklik en vriendelik.
Elmie K - Jun 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Tinus B - Jun 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Eddie V - Jun 2019
Gemiddeld
Het die verblyf geniet en besluit om langer aan te bly. Kamers was skoon en ligging gepas. Een straat van die strand af.
Eldrid K - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Eliana S - Apr 2019
Gemiddeld
Een sin in moeilik, maar dit was absoluut heerlik om daar te bly. Gaan beslis weer.
Sandcastle B&B's terugvoer
Hi Eliana,
Dankie vir jou mooi woorde! Dit was n plesier om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Chantel
Amanda D - Apr 2019
Gemiddeld
Baie skoon en netjies en goed geleë. Sal beslis weer besoek.
Nelien K - Feb 2019
Gemiddeld
Pragtige gastehuis, egte waarde vir geld.
Bianca D - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike personeel.
Marie E - Jan 2019
Gemiddeld
Sal weer en weer daar tuis gaan.
Karin V - Jan 2019
Gemiddeld
Rustige en netjiese verblyf en omgewing.
Louzetta L - Des 2018
Gemiddeld
6 uit 10.
Sandcastle B&B's terugvoer
Beste Louzetta, ek is baie jammer julle was verontrief deur ons bouery. Soos my bestuurder aan jou genoem het, was ons bereid om julle te skuif na 'n stiller deel van die gastehuis, ons was ook bereid om vir julle die koste van julle Saterdagaand se akkommodasie terug te gee. Volgens my bestuurderes het julle wel genoem dit is nie nodig om te skuif nie, ek is steeds bereid om vir julle die een aand se kostes terug te gee. Chantel het verskoning gevra vir die ongerief, en ons is regtig jammer daaroor. Soos versoek het ons ook aan julle die opsie gegee om eers laat uit te boek ipv 10:00 die oggend, ook as deel van ons pogings om julle ongerief aan te speek. Oor die drein vra ek ook verksoning, was nie bewus daarvan nie maar sal dit dadelik regstel. Ons het ook die bouery intussen gestaak. Kontak ons gerus met jou bankbesonderhede. Vriendelike groete, Liana
Jacques L - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Sandcastle B&B's terugvoer
Dankie Jacques. Dit was lekker om jul hier te hê.
Vriendelike groete
Chantel
Lizette P - Nov 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Rene E - Okt 2018
Gemiddeld
Ons het dit gate uit geniet!
Hester B - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlike gasvryheid.
Alex V - Jan 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Deon C - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlik rustige en skoon verblyf met uitstekende ontbyt.
Sandcastle B&B's terugvoer
Hello oom Deon, hoop dit gaan goed? Dankie vir die mooi woorde. Ek sal vir die eienaar daar die idee voorskiet!
Baie liefde en groete vir die tannie!
Groetnis
Chantel
Karin C - Des 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
Sandcastle B&B's terugvoer
Hi Karin , dankie vir jou terug voer.
Ons sal aandag gee aan die nodige punte.
Vriendelike Groete
Chantel
Petro C - Sep 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam, skoon en netjies.
Sandcastle B&B's terugvoer
Dankie Petro, dis altyd lekker om sulke terug voering te kry.
Groete,
Chantel
Fanie M - Jul 2016
Gemiddeld
Oulike B&B by die see.
Lees meerSandcastle B&B's terugvoer
Hi Fanie
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet! Ons sien uit om jul weer te sien.
Vriendelike Groete.
Chantel Matthee
Gerhard L - Mei 2016
Gemiddeld
Great and friendly place to stay.
Sandcastle B&B's terugvoer
Hi Gerhard,
We are in the process of renovating and the doors and windows will definitely be seen to. Thank you for visiting us and taking time to write a review to help better our guest house in every way possible.
Kind Regards,
Chantel
Bianca K - Apr 2016
Gemiddeld
Baie netjies en goed geleë!
Sandcastle B&B's terugvoer
Dankie Bianca :) Dit was lekker om jul hier te hê!
Piet C - Feb 2016
Gemiddeld
Baie lekker gewees en het die hele nag die see se branders gehoor.
Carmen P - Feb 2016
Gemiddeld
Ontspanne!
Sandcastle B&B's terugvoer
Dankie vir die review Carmen :)
Luige S - Jan 2016
Gemiddeld
Tuiste weg van die huis.
Gerda W - Jan 2016
Gemiddeld
Reg by die see, baie mooi skoon dekor!
Sunshine V - Des 2015
Gemiddeld
Vriendelike mense en ons het heerlik gebly met 'n see-uitsig.
Louwrence E - Jul 2015
Gemiddeld
Netjies en gerieflike gaste huis met vriendelike personeel.
Tlou Jonas Matlamela T - Jul 2015
Gemiddeld
Enjoyed!
Helene S - Apr 2015
Gemiddeld
Die gastehuis is baie mooi en netjies en skoon.
Adri G - Mrt 2015
Gemiddeld
Heerlik!
Juane T - Mrt 2015
Gemiddeld
Diens het baie verswak vandat ons laas Sandcastle besoek het.
Joan E - Jan 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Tertia V - Jan 2015
Gemiddeld
'n Heerlike rustige verblyf, voel soos huis sonder die huishoudelike stres.
Lees meerSharon M - Jan 2015
Gemiddeld
A really great place to stay!!
Linda T - Des 2014
Gemiddeld
Verblyf was aangenaam!
Martin V - Okt 2014
Gemiddeld
Verblyf baie goed. Naby alles!
Vanessa A - Jul 2014
Gemiddeld
Great
Clint S - Apr 2014
Gemiddeld
Great!
Marilyn D - Jan 2014
Gemiddeld
Rustig en gemaklik!
Hendrik B - Apr 2013
Gemiddeld
Tydjie geniet.
Charlene P - Jan 2012
Gemiddeld
Excellent service!
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom