Sandhurst Luxury Self-Catering Suites
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Mc Allister Avenue, 76 Sandhurst, Pelham, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sandhurst Luxury Self-Catering Suites is geleë in Pelham, Pietermaritzburg, die hoofstad en tweede grootste stad in die provinsie KwaZulu-Natal.
Die suite bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Die uitstekende ligging naby die Duzi-rivier, Maritzburg College, Girls’ High School, en die nabyheid aan die middestad en plaaslike winkelsentrum dra by tot die aantrekkingskrag daarvan. Dit is ook die naaste verblyf aan die Dusi Kano-marathon en die Comrades Marathon-geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Mc Allister Avenue, 76 Sandhurst, Pelham, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Mc Allister Avenue, 76 Sandhurst, Pelham, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang