Sandpatrys Guest House
Beskrywing
Indien jy op soek is na luukse en stylvolle akkommodasie, wat rustigheid en stilte bied, asook tuisgemaakte maaltye en vriendelike gashere, is Sandpatrys Guest House die plek vir jou! Ons bied die ideale bosveldwegbreek vir jou.
Ons is in die westelike deel van Ellisras, op pad na Exxaro Grootgeluk Steenkoolmyn, Matimba en Medupi Kragstasie, geleë.
Ons is op die kortste pad tussen Gauteng en Botswana, via die Stockpoort- of Groblersbrug-grensposte.
Sandpatrys Guest House is 4 km van die Lephalale Mediclinic af.
Ons voorsien vir 'n verskeidenheid gaste, wat toeriste, jagters, sakereisigers, plaaslike vakansiegangers en meer insluit.
Sandpatrys bied 14 luukse en suite-kamers met WiFi en 12 het privaat ingange. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluisie, en veilige parkeerplek beskikbaar.
2 kamers het oopplan-badkamers en deel 'n ingang.
Daar is ook 'n tweeslaapkamerwoonstel op die perseel.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Sandpatrys Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |