Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpiper 15

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Sandpiper 15
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hilmar H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmar H

Aangenaam.

Aangename verblyf op 'n goeie ligging met lekker kuiergeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Junine M
Gesin met klein kinders

Lovely house, but no smart TV or WiFi available, also no toilet paper or stick bags.

No WiFi, toilet paper or bathing towels. It's a lovely property but there is room for improvement with WiFi, smart TV and towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W
Gesin met klein kinders

Lovely home and perfect for our long weekend.

The home is lovely, clean and very comfortable. It is fully equipped with everything one needs for a self-catering holiday. We had an amazing time at Sandpiper 15, and the braai area was a bonus. The location is very convenient, within walking distance to the beach. The hosts were excellent, and we didn't lack anything. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met vriende

Dit was amazing. Huis was netjies en omgewing veilig.

Foto's is presies hoe die huis lyk. Geen klagtes. Ons het dit verskriklik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldine B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldine B

Beste langnaweek ooit.

Wonderlike familievakansiehuis in die hartjie van Langebaan. Baie goed toegerus en die mooiste uitsig. Wow, ons is definitief binnekort weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia K

Friendly host.

The house was neat and clean, very spacious. The kitchen was fully equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V
Saam met vriende

Fantasiese huis met alles wat 'n mens nodig het.

Baie lekker huis, alles in plek en wat 'n mens nodig het. Verdien beslis 5 sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met vriende

Baie lekker, goed toegeruste huis.

Heerlike kuierhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynier D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reynier D
Gesin met tieners

Die huis is ruim met al die geriewe. Ek het die vol DStv-pakket geniet.

Dit was 'n lekker kuier vir ons gesin. Net te kort, sal graag volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelo F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo F
Gesin met klein kinders

Dit was baie Lekker. Die huis is baie netjies, pragtig en groot. Kinders kon hulle geniet en dit is baie naby aan alles geleë.

Daar is baie veilige plek vir kinders. Die shopping mall is naby. Die strand is loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal N
Saam met vriende

Great, peaceful and relaxing.

The accommodation was very cosy and comfortable. The weather was good which allowed us to spend most of our time outside from breakfast and into the night. Everything one needs is there which is seldom the case when going to a holiday home. Lana was very helpful and just a call or WhatsApp away, when we needed something. We will definitely be going to Sandpiper 15 again. Thank you Lana for accommodating us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met vriende

Ligging, en baie goed toegeruste huis.

Ons was 6 mense en het 'n baie lekker naweek gehad, die huis het alles wat jy aan kan dink. Maak net seker alles is ten alle tye gesluit, skuifdeur en trellidoor, en bring julle duur goed in as julle gaan slaap. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint J
Saam met vriende

Very relaxing.

Very nice, relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drew R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drew R
Gesin met klein kinders

Amazing, relaxing and spacious.

We enjoyed a family get together, braai, beach and relaxation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie W
Saam met vriende

Very nice location and place for a lovely getaway with friends or family.

The host was very accommodating with us as they let us know all the do's and dont's of the house and when my mate lost his speaker she offered to courier it back to us if it was found, outstanding service on their part and I look forward to booking the house again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaricke F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaricke F
Gesin met klein kinders

Wonderful relaxing stay for our family and little dog.

Wonderful, relaxing stay for our family and little dog. Had all we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarahne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarahne D

Rustig, fantasies, mooi plek.

Die plek is beeldskoon, lekker vars lug, huis is baie netjies en gemaklik, ons het 'n baie lekker tydjie daar gehad. Kinders het hulle verskriklik geniet, lekker naby die see en winkels, kon loop na alles, niks nodig om te ry nie. Sandpiper 15 was tops. Dankie Lana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherman F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherman F
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek op kuierstoep.

Baie lekker woning en toegerus met al die benodigdhede en stapafstand van die see af. Sal def weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Gesin met klein kinders

Was n ongelooflike naweek

Sal definitief weer daar gaan bly. Was skoon, mooi, netjies en regtig baie lekker gewees

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Gesin met tieners

Dit was 'n ongelooflike wegbreek.

Die gasvrou Lana is so 'n vriendelike en opgevoede dame. Sandpiper 15 is baie netjies en daar was alle benodighede. Ons het so lekker in die netjiese ruim huis en op die stoep gekuier. Jammer die dae was te min. Sandpiper 15 sal ek vir enige een aanbeveel. Ek sal defnitief weer van die netjiese akkomodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlon D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon D
Saam met vriende

Our stay was very relaxed and we enjoyed every minute of our stay.

Was really surprised as this house has everything from kitchen to rooms. The owners were excellent people, very helpful when we called them. I would definitely recommend this house for anybody going to Langebaan for a get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tallies H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies H

Baie lekker huis vir tot 15 mense! Baie skoon!

Troeteldiere is ook welkom!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha S

Aangename rustydjie.

Die huis is naby genoeg aan die strandmeer en restaurante om te stap. Huis is in 'n rustige en goeie area en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raeesa B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raeesa B

Overall great experience.

Place is fully kitted out and the hosts are very friendly and helpful. Really enjoyed our stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Gesin met tieners

Dit was sielsversadigend, rustig en baie netjies, die kuierstoep is die lekkerste gedeelte om familie saamwees te geniet.

Baie dankie Lana vir 'n lekker ontspanne naweek in jul pragtige huis. Sal dit vir enige een aanbeveel as jy 'n wegbreekkansie wil geniet. Baie aktiwiteite naby en selfs die kinders het dit aangenaam gevind. Ons gaan beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Flamingostraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWU4ERXtNFqin9OCfWN7N7wLKCRYkM8qLagJz23Tk7W0FY6qDVb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9) 25 5 1 5 15 Flamingo Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 16:00 -33.095552663959 18.03267724884